- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 138, Rietvalley Farm, 6650, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
KoekoesRust is 6 km buite die bekoorlike dorpie De Rust geleë. Die plaas is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat op soek is na 'n ontspannende vakansie weg.
Verblyf word in 3 eenhede gebied, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in 'n privaat ingang, 'n patio, sowel as 'n WiFi-toevoer en veilige parkering agter 'n elektriese hek, wat op die perseel beskikbaar is.
Die eiendom het ook 'n Rustieke Tent beskikbaar. Hierdie seiltent bied 'n uitsig oor die omliggende plase. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed. Gaste het toegang tot 2 toilette, 2 storte en 'n klein kombuisie toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, tee en koffie, eetgerei en breekware.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braai-area waar gaste kan ontspan, 'n blaaskans neem en kwaliteit tyd saam kan deurbring. Daar is 'n speelgrond met 'n trampolien, swaaie, 'n wipplank en 'n glybaan beskikbaar vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Portion 138, Rietvalley Farm, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink KoekoesRust het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 138, Rietvalley Farm, 6650, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang