+14
Selfsorg in Hondeklipbaai

De Swarte Mossel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Mia S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Great location and great place! We had a great stay at De Swarte Mossel, and would likely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
De Swarte Mossel
Dankie vir die mooi resensie. Bly julle het lekker gebly.

Christo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker, waarde vir geld kuier aan die Weskus. Heerlijke verblyf met 'n vriendelike en tegemoetkomende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
De Swarte Mossel
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien!

Frank D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Ons het lekker daar oorgeslaap vir een nag. Dis maar duur vir so afgeleë dorpie. Puik plekkie. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Bietjie duur vir so afgeleë plekkie, dink ek. Maar andersins puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emdi
De Swarte Mossel
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Jammer dat jy dink ons is bietjie duur, maar hou in gedagte dat julle die hele huis vir julself gehad het, 'n lieflike see-uitsig het, met 'n binne-braai en DStv.

Sarel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Lekker man lekker. Dis beslis 'n baie lekker plek. Sal enige tyd weer daar bly. Groot huis met alles wat jy wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
De Swarte Mossel
Dankie vir die mooi resensie. Kom kuier gerus weer.

Leigh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Comfortable and relaxing. The house is comfortable with a lovely sea view and was pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
De Swarte Mossel
Thank you for the beautiful review. Hope to see you again.

Henk C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Comfortable and quiet. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
De Swarte Mossel
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop julle kom kuier weer!

Albert H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Beautiful accommodation in a beautiful little seaside village. It was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
De Swarte Mossel
Thank you so much for your valued review. Hope to see you soon.

Ken C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Excellent place to stay; unfortunately, there is no Wi-Fi. We had a complete 3-bedroom house to ourselves. The setting was amazing with a beautiful view of the bay. The house has all the facilities one would need and is centrally located with easy access to the restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emdi
De Swarte Mossel
Thank you for the review. We are glad that you enjoyed your stay. We do not advertise that we have WiFi. Most guests prefer to enjoy the sea view and surroundings.

Francois K
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2025

Hou nie daarvan om koud te stort nie. Warm water is 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Emdi
De Swarte Mossel
Baie dankie vir die resensie. Ai, ons is jammer dat julle nie mooi verstaan hoe 'n gasgeyser werk nie. Julle moes ons net gekontak het en ons sou julle dadelik gehelp het. Geniet die res van julle vakansie.

Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker rustige kuier gehad. Die eetplekke bedien lekker porsies kos. Ons het twee lekker rustige nagte daar geslaap. Binne stapafstand van die strand en eetplekke. Baie veilig en die inwoners is nie lastig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
De Swarte Mossel
Dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Emdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 397

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

21 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA992f95fe167e12154a9ac0bec680a0a5941eeb6afaa3162fdbebb33bd197cc61f954ee182a36ce5340e33d9e83d3c763d13c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 50 5 1 5 21 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.314614 17.279398

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang