LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Swarte Mossel | LekkeSlaap
+24

De Swarte Mossel

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir De Swarte Mossel
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Katarina H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katarina H
Saam met vriende

Goeie ligging. Asemrowende uitsig. Rustig en vreedsaam!

Pragtige verblyf - lieflike uitsig - baie skoon. In- en uitklok was ongekompliseerd. Dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location. Stunning view. Peaceful and tranquil!

Beautiful accommodation - fabulous view - very clean. Check-in and out uncomplicated. Thank you!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danie B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Besondere plek.

Sheila W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila W
Gesin met klein kinders

Comfy beds, well equipped and peaceful.

We had a good meal at the Kreef and Dop. Wind was chilly however the children enjoyed the beach and we had a beautiful sunset.

Lize B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly by De Swarte Mossel! Netjies en goed toegerus.

Ons beveel vriende altyd aan om op Hondeklipbaai te gaan kuier. Is 'n juweel wat nog weggesteek word!

Didi R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didi R
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie dankie Janene, ons het heerlik gebly in jul huis. Goeie plek om af te skakel en rus. Ons het veilig gevoel, het alles gehad wat nodig is en kon lekker ontspan.

Annelie F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie F
Gesin met tieners

Rustige omgewing weg van al die stad se lawaai.

Afgeleë , klein, rustig.

Tracey S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, everything we needed.

Spent 3 days during flower season - simple and comfortable.

Fanie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met vriende

Kort, maar aangenaam.

Baie lekker gebly. Pad na Hondeklipbaai is 'n nagmerrie. Op Facebook gevra vir die beste roete. Soveel reaksie, soveel verskillende menings. Maar dit is 'n deel wat ons nog nooit besoek het nie.

Sidney P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney P
Saam met vriende

Die beste plek op die Weskus.

Fantastiese, vriendelike mense betrokke by die bespreking! André is 'n ster om spoedig ons water te kom uitsort en welkome advies oor besienswaardighede in die area.

Bertus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Gerieflik, lekker rustig en net wat 'n mens nodig het om te ontspan groot plus punt is dat honde welkom is.

Lekker wegbreekplek om te ontspan en net rustig te wees, weg van die besige bestemmings wat soms net te besig is as jy regtig wil ontspan. En ook dat honde welkom is maak dit baie meer gerieflik vir ons mense wat hulle graag wil saam neem.

Nick Y - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y
Besigheidsreis

Home from home with basic decor, a distant sea view and all amenities.

A chilled, no frills venue with a fire-pit, DStv and indoor braai, just make sure you bring some drinking water and order ice ahead of time as water and ice can be in short supply in Hondelkipbaai we discovered...but Petro did manage to sort us out with copious amounts of ice in the end.

Carina B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina B

Heel gerieflik in 'n pragtige omgewing.

De Swarte Mossel is 'n gereiflike huis vir 'n paar dae in Hondeklipbaai. Die huis is heel netjies gemeubileer en die beddens is 'n bonus. Die omheinde erf sorg vir gemoedsrus vir ons hondjies.

Venetia S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Venetia S
Saam met vriende

Basies. Glad nie luuks nie.

Huis moet opgeknap word en beter skoongemaak word.

Chris P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Die huis lê effens eenkant, maar steeds deel van hierdie stil Weskusdorpie. As jy op die dek 'n glasie wyn geniet, kyk jy uit op die see, 'n skeepswrak wat effens regs lê en verder regs is daar 'n vuurtoring. Ons gaan kuier enige tyd weer en as ons kon sou ons sommer die huis koop!

Danny S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny S
Saam met vriende

Ons was vriendelik ontvang, die huis is goed toegerus en dit het in ons behoeftes voorsien.

My buitelandse besoeker en ek het Hondeklipbaai as basis gebruik vir besoeke aan die Namakwa Nasionale Park met die doel om vetplante in die park te besigtig. Die huis is basies, maar volledig toegerus en skoon. Die vetplant-diversiteit is verstommend!

Malanie O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malanie O
Gesin met klein kinders

Pragtige en rustige huis.

Ons het heerlik gebly in die goed toegeruste huis. Die omgewing is pragtig. Die plek is mooi skoon en ons is vriendelik ontvang. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n bietjie wil wegbreek van die stad se gedruis.

Bertie C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Baie beïndruk met alles wat wat ons gekry het. Sal dit beslis aanbeveel vir enige voorgenome vakansiegangers.

Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzMmIwMmMwLTlmMWQtNGQ2MC1iZGIwLTBlZGIzZmE3NjE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag (vir 6 persone) 17 5 1 5 21 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.314614 17.279398
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!