10 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Victoria Street, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Villiers Country Lodge is 'n bekoorlike gastehuis wat slaapplek en ontbyt bied. Dit is in Elandsvallei, 'n pragtige woonbuurt in Villiersdorp, net 25 km van Franschhoek af in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid weg van die stad se gedruis.
Daar is 5 slaapkamers en 1 kothuis. Die slaapkamers is in die gastehuis, is ruim, goed toegerus en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die een kamer is op die onderste verdieping en is rolstoelvriendelik.
Die kothuis is heeltemal privaat van die hoofgebou af geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na meer privaatheid. Al die kamers het geriewe soos gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n balkon of stoep, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede vir jou gerief.
'n Smullekker ontbyt word bedien in die eetarea. Ander maaltye is ook op versoek beskikbaar. Gaste kan kies tussen 2 gemeenskaplike sitkamers vir ontspanning of in die swembad afkoel op warmer somerdae.
De Villiers Country Lodge kan klein funksies of vergaderings vir sakelui akkommodeer. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir motors en die perseel is naby aan verskeie doendinge en geriewe soos die gholfbaan, Theewaterskloof-landgoed, wynroetes, museums en ander prettige aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 13 Victoria Street, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink De Villiers Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Victoria Street, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang