LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Villiers Country Lodge | LekkeSlaap
+20

De Villiers Country Lodge

27 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir De Villiers Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizelle V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis af.

Gasvryheid uit die boonste rakke! Ons het baie lekker gebly en sommer lekker gekuier ook.

Amelia B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very charming.

Very charming and very comfortable stay.

Hannes V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Baie lekker, dankie Johannie!

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Hoop jul het die res van julle naweek ook geniet.
Kom gerus wees.

De Villiers Country Lodge
Corlia S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederfverblyf.

Die gasvrou is uitstekend en ons het net so bederf gevoel. Die akkommodasie is skoon, alles is netjies, beddegoed is puik gehalte en die ontbyt was heerlik!

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Goeie dag Corlia,

Baie dankie dat jul hier oorgebly het. Was lekker om julle vrolike groep aan die ontbyttafel te hoor lag. Kom asseblief weer.

Groete uit Villiersdorp

De Villiers Country Lodge
Eddie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

One word: perfect.

Will recommend and continue to use the lodge in the future without doubt.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Thank you so much Eddie.

De Villiers Country Lodge
Herman H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Besigheidsreis

Warm ontvangs in 'n snoesige kamer.

Baie lekker gekuier, die eienaar is baie vriendelik. Ek kan enige tyd De Villiers Country Lodge aanbeveel. Die ontbyt was uit die boonste rakke!

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie dat jy De Villiers Country Lodge gekies het om by te bly. Dit was lekker om jou hier te ontvang.

Kom kuier gerus weer.

De Villiers Country Lodge
Stewart S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner could not do enough to make our stay more comfortable and enjoyable.

Johannie, was an absolutely stunning host. She couldn't have done more to make our stay more comfortable. The electric blankets in the cold weather were a godsend.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Thank you so much for the review. It was wonderful to have had you here. Hope you will visit again.
Kind regards from Villiersdorp,
Johannie

De Villiers Country Lodge
Magda D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Om by Johanni te kuier is soos om by 'n ou vriendin se huis in te stap. Jy voel dadelik tuis. En haar kos is onverbeterlik.

Leanie T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Heerlik gebly, eienaar is baie gasvry en haar ontbyt is uit die boeke. Baie netjiese, gemaklike verblyf. Sal definitief aanbeveel.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Beste Leanie,

Baie, baie dankie dat julle hier oorgebly het, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Kom kuier asseblief weer.

Sterkte met al jul werkery.

Vriendelike Villiersdorp-groete,
De Villiers Country Lodge

De Villiers Country Lodge
Marie Susan D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Susan D
Saam met vriende

Puik! Wonderlike gasvryheid.

Uiters vriendelike gasvrou. Baie behulpsaam. Keurig ingerigte kamers. Baie goeie waarde vir geld. Baie positiewe ervaring. Baie, baie dankie! Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak en dit aanbeveel. Baie goeie alternatief vir akkommodasie in plaas van Franschhoek!

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle hier te he. Sal lekker wees as julle weer eendag kom kuier.
Groete uit Villiersdorp

De Villiers Country Lodge
Jan R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Ons verblyf by De Villiers Country Lodge was regtig 'n aangename ervaring. Dankie vir puik diens.

Sal De Villiers Country Lodge enige tyd aanbeveel. Alles was netjies en daar is moeite gedoen met ontbyt.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die pluimpie. waardeer dit. Was lekker om julle te ontmoet en hier in Villiersdorp te kon ontvang.
Voospoedige 2019

De Villiers Country Lodge
Hermie H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Baie sentraal en heerlike, ruim kamer. Baie skoon en netjies en 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Sal die gastehuis beslis sterk aanbeveel.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle in Villiersdorp te ontvang.
Voorspoedige 2019

De Villiers Country Lodge
Frikkie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die plek sal definitief aanbeveel word. Die eienaar is 'n baie aangename persoon en het pragtige persoonlikheid. Sy is in alle opsigte behulpsaam gewees en het ons baie tuis laat voel. Ons sal vir seker weer by haar wil gaan oorbly.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom kuier asseblief weer.

De Villiers Country Lodge
Kaya N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaya N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic, Johannie was very kind and prepared us the best breakfast.

The place is very neat, its very spacious and its extremely safe. They serve the best breakfast and you get the best hospitality.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Thank you so much Kaya. It was so nice to see you, and all the best for your future. Please come again.
Kind regards,
Johannie

De Villiers Country Lodge
Lynette C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry!

Ons het dit geniet en lekker gesellig gekuier. Sou net stort in die kamer verkies het.

Andre K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Johannie was baie professioneel en vriendelik.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie Andre. Ek is bly jy is weer veilig terug by jou huis. Kom kuier asseblief weer. Geniet die dag verder. Groete, Johannie.

De Villiers Country Lodge
Willem H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Vriendelik, uiters netjiese skoon kamers.

Die ontvangs is warm en spontaan. Ons kamers was uiters netjies en toegerus met alles wat nodig is. Ons ontbyt was absoluut heerlik. Definitief kan ek De Villiers Country Lodge aanbeveel.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek hoop julle planne werk goed uit. Kom kuier gerus weer.

De Villiers Country Lodge
Karla W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Baie hartlik verwelkom en het baie tuis laat voel deur gasvrou. Skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie, baie dankie vir die oorbly hier. Dit was 'n voorreg om jou hier te kon ontvang. Kom asseblief weer.

De Villiers Country Lodge
Liza L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly!

Ons is so beïndruk! Ons het baie tuis en welkom gevoel. Sal dit definitief aanbeveel en vir seker weer gaan kuier!

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Hi Liza, baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie. Dit was so lekker om julle hier in Villiersdorp te ontvang. Die kuiertjie was net te kort. Jul moet beslis weer kom dat ons lekker kan gesels.

De Villiers Country Lodge
Irmgard N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard N

Gemaklik en voel sommer tuis.

Dit is aangenaam en bied gerieflike verblyf. Sal beslis weer daar oornag.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie dat jul hier oorgebly het. Was 'n voorreg om julle te ontmoet. Kom gerus weer. Geniet die res van die week.

Vriendelike groete.
Johannie

De Villiers Country Lodge
Jenny E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very elegant, clean, comfortable, welcoming.

Elegant house, great breakfast, clean and comfortable. Most accommodating. I would recommend it to anyone.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Thank you so much for staying. Looking forward to be your host again in the future. Enjoy the rest of your day. Kind regards, Johannie.

De Villiers Country Lodge
Aldrich V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldrich V
Enkelreisiger

Wonderlike en huislike omgewing met vriendelike mense.

Dit was baie lekker en die ontvangs was dierbaar en baie gasvry. Ek kon nie vir beter gevra het nie.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Hi Aldrich,
Baie dankie dat jy hier oorgebly het. Was so lekker om jou te ontmoet. Hoop die rede vir jou besoek was suksesvol. Kom gerus wees.
Vriendelike groete,
Johannie

De Villiers Country Lodge
George G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G
Enkelreisiger

Ouwêreldse gasvryheid, gerief en onberispelike netheid loop hier hand aan hand.

Pragtige huis, mooi gerestoureer, gasvryheid wat moeilik geëwenaar sal word, netheid van die kamers, storte en die buiteomgewing was van die opvallendste kenmerke. Die omgewing is baie veilig. Die ontbyt was van die heel beste. Die plek om in oor te bly as iemand Villiersdorp besoek.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie, George, ons waardeer jou skrywe. Kom gerus weer, dit was lekker om jul hier te kon ontvang.

Vriendelike groete uit Villiersdorp.

De Villiers Country Lodge
Deon W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W
Gesin met klein kinders

Die gasvryheid van Johannie het dit baie spesiaal gemaak.

Baie mooi, skoon en goed toegeruste kamers. Die ontbyt was heerlik en aan al ons behoeftes voldoen. Johannie het gesorg dat alles na ons smaak is en sy het ons op haar hande gedra. Sy is 'n uitstekende gasvrou en mens kan sien sy leef haar passie uit.

Ac S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ac S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig.

Netjies, skoon en aangenaam. Sou net graag 'n stort in plaas van 'n bad wou hê.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie dat u by De Villiers Country Lodge oorgebly het. Dit was lekker om u hier te kon ontvang. Ons hoop om u weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete. Johannie

De Villiers Country Lodge
Annette D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Alles wat 'n mens nodig het, is daar: netjiese, stylvolle kamer, skoon badkamer, vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt. Dankie!

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie dat jul hier oorgebly het. Was so lekker om julle te ontmoet. Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.

De Villiers Country Lodge
Karel V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie bevredigende verblyf.

Dit was 'n uitstekende uitstappie. Ek sal dit aanbeveel vir iemand wat weg wil kom van die gewoel van die alledaagse bestaan.

De Villiers Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die oorbly by De Villiers Country Lodge. Hoop om jul weer in die toekoms hier te ontvang.

De Villiers Country Lodge
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Victoria Straat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNzFhZWIzLTU4NTQtNGQwZi05Yzc0LWQwNDliNGJmNjFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 13 Victoria Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.989574 19.2906039
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!