LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Villiers Country Lodge | LekkeSlaap
+20

De Villiers Country Lodge

27 resensies
Gastehuis
Cottage
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is ruim en bekoorlik versier en gemeubileer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer in albei kamers. Die eenheid is perfek vir 'n gesin of 'n groep van tot 4 mense wat op soek is na privaatheid. Dit is ook rolstoelvriendelik. Die geriewe in hierdie kamer sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale,'n stoep, koffie- en teemaakgeriewe en ander geriewe vir jou gemak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bedrooms
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamers is pragtig versier en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Een van die kamers is op die onderste verdieping en is rolstoelvriendelik. Al die kamers het geriewe soos gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n balkon of stoep, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede vir jou gerief.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Victoria Straat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNzFhZWIzLTU4NTQtNGQwZi05Yzc0LWQwNDliNGJmNjFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 13 Victoria Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.989574 19.2906039
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!