+13
Selfsorg in Waverley

Deane Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cecile L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

A pleasure. Always a pleasure. Repeat client.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerika D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Bo verwagting! Ons het vreeslik lekker gebly! Die verblyf is privaat, netjies, skoon, veilig en baie mooi! Ons sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie.

Charmaine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld! Alles was perfek! Hulle dink aan elke klein dingetjie om mens gemaklik te maak! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie, baie bly julle het lekker gebly.

Eduard B
1 nag
5.0
Jan 2026

Very quiet, relaxing and accommodating. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Beste Eduard Baie dankie vir jou mooi terugvoer en ook vir jou geduld. Vriendelike groete Julia

Hennie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Alles was perfek, en geen klagtes nie. Die plek is baie mooi, skoon en netjies. Die bed, beddegoed en handdoeke is van hoogstaande gehalte. Ons het net 'n oornagplek gesoek vir een aand, en ons is baie tevrede met die plek en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Hallo Hennie Baie bly jy was tevrede gewees. Sien uit om jou weer hopelik te huisves. Vriendelike groete Julia

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Baie netjies en goed toegerus. Baie lekker gebly en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer.

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Excellent value for money. Comfortable and top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Thank you so much.

John N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Exceptional accommodation at an excellent price. Beautiful, separate cottage and stunning garden. Very comfortable and clean. Had everything we needed. Parking was secure. Lovely host. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Thank you so much for your review. So glad that you enjoyed your stay and hope to be able to host you again in the near future. Kind regards, Julia

Forika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Juweel in Bloemfontein. Ons sal definitief weer hier oornag. Die woonstel is baie netjies en skoon met goeie kwaliteit lakens en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Forika. Vriendelike groete, Julia

Ananda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was wonderful and very friendly. It was safe, quiet, very clean and everyone was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Thank you so much for your review, Ananda. I really appreciate it very much. Kind regards, Julia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense
Bespreek

31a Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba0b2a69de38d396e1f7deab41254c9d6502e27d304357665dc8376049863370c8bcc97b150f39478bd6384657cd1fbc6318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 3 mense 184 5 1 5 31a Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.09568039812 26.222394146025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang