+20

Dennehof Farm Guesthouse

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Farm, Off the R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennehof Plaas is 'n werkende plaas buite Villiersdorp, langs die R43, op pad na Caledon. Die plaas spog met 'n pragtige uitsig oor die Theewaterskloofdam en is ideaal vir natuurliefhebbers. Die rustigheid van plaaslewe, ongelooflike sonsondergange en plaasdiere kan slegs 'n uur se ry van Kaapstad af geniet word.

Dennehof Plaas bied selfsorgverblyf in 2 kothuise, Rosy Glow wat slaapplek bied aan 2 gaste en Sundowner wat slaapplek bied aan 4 gaste, en is die toonbeeld van elegansie en eenvoud. Die kothuise bied aangename verblyf, en beskik oor volledig toegeruste kombuise en braai-areas.

Die plaas bied stap- en fietsryroetes, en daar is plaasdiere. Gaste kan roei op die dam, of op die jetty ontspan.

Dennehof Plaas is 'n veilige, ontspannende omgewing vir alle besoekers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Linette R
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en rustige wegbreek. Maricia was 'n wonderlike gasvrou en ons het dadelik tuis gevoel. Pragtige uitsig, sonsondergang was ongelooflik. Heerli...
Sien meer
Nov 2025
Sonja W
5.0
Tasbare hartlikheid as jy verwelkom word met 'n sjokolade op jou bed! Ek moes vir langer bespreek het! Pragtigste tuine rondom 'n unieke trouvenue. As...
Sien meer
Okt 2025
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker wegbreek! Die uitsig en plaas is baie mooier as wat die foto's wys. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Leandri K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig met mooi uitsigte. Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Dennehof. Die omgewing was rustig, met pragtige uitsigte van die dam en berge! Rosy Gl...
Sien meer
Aug 2025
Nannette C
Saam met vriende
5.0
Rustige plaasatmosfeer. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Die pragtige tuine was 'n lushof om in te stap....
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dennehof Farm, Off the R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennehof Farm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Farm, Off the R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf492ea4baba76bb26258f49689da3edf2fb28b44675f3f1e380829951752b50e920bf61e4cc4351c44fcf7a6b96ced2d056c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Dennehof Farm Off the R43 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039964692078 19.29771074107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang