Beskrywing
Rosy Glow is 'n romantiese selfsorgkothuis met 'n oopplan- uitleg. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, wat volgens gaste se behoeftes in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n leefarea. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en stoele. Die huisie het privaat braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die Theewaterskloofdam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is 'n 550 m-grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sundowner is 'n pragtige tweeslaapkamerkothuis met 'n uitsig oor die asemrowende Theewaterskloofdam. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n leefarea. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en bankies. Elke kothuis het braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is 'n 550 m-grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dennehof Farm, Off the R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang