10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Blouvalk Street, Twee Kuilen, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dias Vakansieverblyf is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks en is binne 800 m se stap van die strand geleë.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 gaste en bied kamers op die boonste en onderste verdiepings, sowel as 4 badkamers. Die 2 kamers op die boonste verdieping is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in 1 kamer, en 'n dubbel- en 'n enkelbed in die tweede kamer. Die ander 2 kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in een kamer en 2 enkelbeddens in die ander. Al die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en 3 van die badkamers is en suite.
Die huis het 'n groot oopplan-kombuis op die grondvloer, wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en 'n oond, sowel as 'n mikrogolfoond.
Die sitkamer is toegerus met 'n TV, en WiFi is beskikbaar. 'n Klein kroegarea met 'n pyltjiebord sowel as 'n binnenshuise braai-area is ook beskikbaar vir gebruik. Onderdakparkering word voorsien. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Gaste kan gebruik maak van die kompleks se swembad of die kort entjie na die strand neem. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite, wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeus Dias Maritieme Museum, Kaap St Blaise-vuurtoring, die Tuinroete-kasino, die Hartenbos Waterpark en meer, genoeg om die hele gesin te vermaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 48 Blouvalk Street, Twee Kuilen, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dias Vakansieverblyf het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Blouvalk Street, Twee Kuilen, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang