LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dias Vakansieverblyf | LekkeSlaap
+9

Dias Vakansieverblyf

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Dias Vakansieverblyf
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lee-ann G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann G
Saam met vriende

Lekker gesellige en rustige buurt.

Sal definitief weer gebruik maak van Diaz Vakansie verblyf. Die huis was oulik en netjies en ons het heerlik gekuier. Volgende keer bly ons langer.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Baie dankie Lee-Ann ek probeer altyd vir so skoon en netjies moontlik. Dankie ook dat jul die huis so netjies gelos het.

Dias Vakansieverblyf
Robynn E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robynn E

Baie lekker en gemaklike verblyf. Goeie ligging en veilige gebied. Alles gehad wat mens nodig het én nog meer. Sal vir seker aanbeveel vir ander!

Genoeg slaapplek en badkamers. Baie gemaklik en lekker gebly!

Elizabeth K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K
Gesin met klein kinders

Sal vir seker weer hier bly!

Dankie Diana vir 'n wonderlike vakansie en al die aanbevelings van plekkies en goed om te doen. Skoon, netjies en veilig!

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Baie dankie Elizabeth vir die terug voer en julle is altyd weer welkom.

Dias Vakansieverblyf
Nicolene V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier in 'n skoon, veilige omgewing.

Die dame wat ons ontvang het is baie vriendndlik en gasvry. Sy het ons onmiddellik laat tuis voel. Omgewing is baie veilig en rustig. Die huis is baie netjies. Perfek vir 'n groep. Sal definitief weer kom.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Baie dankie, Nicolene, vir die terugvoer ek waardeer dit. En ek is bly as jul lekker gekuier het.

Dias Vakansieverblyf
Tracy-lee G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee G
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek

Dias Vakansieverblyf is ’n ruim woning. Perfek vir ’n groot groep en baie netjies.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Hallo Tracy-Lee,

Baie dankie vir die terug voer, so bly jul het dit geniet!

Groete,
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Heather C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C
Saam met vriende

Skoon ..baie netjies ruim.. lekker gekuier en geslaap..

Plek matjies.. of tafeldoek kon ons nie kry.. Eetkamer tafel bietjie wankelrig maar nog steeds lekker gekuier Baie dankie.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Baie dankie Heather vir die terugvoer.
Waardeer.
Groete
Diana

Dias Vakansieverblyf
Joretha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

The students were very impressed with the facility and enjoyed their stay.

Thank you so much Diana! This was the only facility in Mossel Bay area that would accommodate a group of students and gave us the opportunity to pay off the amount due for their stay there.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Baie dankie Joretha...die studente was net 'n plesier...

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Grant M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Gesin met klein kinders

Ons wens ons kon langer bly, want dit was baie lekker by Dias Vakansieverblyf.

Ruim, netjies, rustig, dit was net 'n baie lekker wegbreek by Dias Vakansieverblyf. Dit het als wat jy nodig het plus meer as genoeg storte sodat niemand kan kla hulle wag vir iemand om klaar te was nie. Net 'n klipgooi van die strand af en die area is veilig. Daar is 'n speelparkie naby om die kinders aan die speel te hou. Diana is 'n baie vriendelik en behulpsame gasdame. Was 'n plesier om hier te kon bly en ek sal beslis weer eendag terugkom om hier vakansie te hou.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Beste Grant,

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het met die mooi resensie. Julle is enige tyd welkom.

Groete
Diana

Dias Vakansieverblyf
Deidre V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V
Gesin met tieners

Geriefllik, goeie ligging.

Baie lekker gebly. Huis is gerieflik en naby alles.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Baie dankie Deidre vir die terugvoer. Dit word waardeer.

Groete
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Theresa K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa K
Gesin met tieners

Fantastic.

Service and stay was fantastic. Loved it and will always come back.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Beste Theresa,

Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom.

Groete,
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Janri Joyce D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janri Joyce D
Saam met vriende

Oulike plekkie.

Goed ingerig. Alles wat jy nodig het.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Baie dankie Janri vir die terugvoer...dit word waardeer. Hoop om julle gou weer te sien!

Dias Vakansieverblyf
Riaan S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Fantasties.

Het op die ingewing van die oomblik gegaan. Daar is alles wat mens nodig het en die plek is in 'n stil kompleks. Dit is groot, netjies met verskeie kamers en almal met eie badkamers. Sal beslis weer kom. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Spur of the moment thing, everything you need, place is situated in a quiet complex, neat big plenty of rooms with a bonus of each one with its own bathroom. Will definitely come again. Thank you Diana.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Hallo Riaan

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek hoop om julle gou weer te sien en dankie dat julle die plek netjies gelos het.

Groete
Diana Pietersen
Dias Vakansieverblyf

Dias Vakansieverblyf
Lucas P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename blyplek vir 'n groot gesin vir 'n vakansie.

Ons het slegs oornag in die plek. Lekker plek vir langer vakansie met familie.

Dias Vakansieverblyf's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Groete,
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MjYxZDg2LTM2YmEtNDE3Yi04MzM4LTQ1NDIwNTRmNmY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag(plek vir 8) 13 5 1 5 48 Blouvalk Street Twee Kuilen 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.152777777778 22.103888888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!