Diaz Beach House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Chad D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great. Really enjoyed our weekend at Diaz Beach House, great hospitality, safe community, great location. Clean and comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hercu
Diaz Beach House
Dear Chad Thank you so much for taking the time to share your feedback in your review, "Weekend perfection at Diaz Beach House"! We are absolutely thrilled to receive such a glowing appraisal of your stay. We are delighted to hear that you "really enjoyed your weekend at Diaz Beach House". It is wonderful to know that you appreciated the great hospitality, felt secure in our safe Diaz community, and found the great location to your liking. Your comments about the clean and comfortable rooms are highly valued, as we prioritise guest comfort and cleanliness above all else. We are especially grateful for the perfect 5/5 scores you assigned across all categories: Your high ratings confirm that we are meeting our goal of providing an outstanding experience. Thank you for choosing Diaz Beach House, and we hope to welcome you back again very soon! Hercu

Eric H
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantastiese blyplek uit die boonste rakke! Verblyf was fantasties. Kommunikasie uitstekend. Kamer was mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hercu
Diaz Beach House
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie, Eric. Ons is so bly jy het jou tyd by Diaz Beach House geniet en ons is baie dankbaar vir u beskrywing van ons as 'n "fantastiese blyplek uit die boonste rakke!". Dit is vir ons 'n groot eer om te hoor dat u die verblyf as fantasties ervaar het. Ons is trots daarop dat u opgemerk het dat ons kommunikasie uitstekend was en dat die kamer mooi skoon en netjies was. Die volpunte (5/5) wat u gegee het vir al die kategorieë, insluitend netheid, ligging, waarde vir geld, kliëntediens, en sekuriteit, is 'n wonderlike aanmoediging vir ons span. Ons hoop om u gou weer by Diaz Beach House te verwelkom! Diaz Groete Hercu

Jacqueline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Baie skoon, rustige, gegoede woonbuurt. Lekker op die stoep gekuier. Die kluis was geroes by ontvangs, gesukkel om die sleutel in ontvangs te neem, geen personeel op terrein nie. Daar was nie 'n snybord, broodmes, "whisk", snymessie of gewone tee nie, die skoonmaker het ons meegedeel oor Paasnaweek word ontbyt nie bedien nie. Dis tog hoogseisoen in die "hospitality" bedryf? 'n Klein houertjie langlewemelk of koffieverromer sou ook welkom en handig gewees het. Mens verwag ten minste DStv. Daar was net Open View.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Absoluut waarde vir geld. Marlin het my baie welkom laat voel die oomblik toe ek daar instap. Sal gastehuis hoog aanbeveel en sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf
4.6
Des 2020

Skoon, netjies, gemaklik. Goeie inligting oor moontlike aktiwiteite in die omgewing is verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2020

Excellent service. Clean, neat and modern accommodation. A short walk from the beach, which was an unexpected bonus. We also enjoyed a delicious breakfast for a small extra cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2020

Goeie ligging en ruim kamer. Enigste probleem is daar was bestuurder op perseel nie so ons was nie ingeboek of uitgeboek. Was ook nie skoonmakers oor Kersnaweek nie. Indien daar bestuurder op perseel was kon hulle ons ingelig het.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hercu
Diaz Beach House
Goeie dag Mnr. Grove Baie dankie vir die epos en die oorsig ontvang van u verblyf met ons. Graag wil ek 'n regstelling maak en u daarop wys dat u telefonies gekontak was die dag van u bespreking om te bevestig u tyd van aankoms. U het genoem dat u na 18:00 so arriveer - u is ingelig die ontvangs sal alreeds gesluit wees. U is ingelig van die "safety box" by ontvangs vir die afhaal van die sleutel en die kode is per whatsapp vir u gestuur met u toestemming, so ook is daar 'n nota vir u gelaat met die sleutel wat stap vir stap alles aan u verduidelik het. Rakende die skoonmaakdiens, elke kamer is toegerus met die nodige inligting wat bevat, ons "terms and conditions and policies, house rules, emergency numbers" duidelik sigbaar op die tafelblad vir die gaste om te lees - daar word duidelik aangedui en ek haal aan in rooi gedruk "No tyding of rooms by guesthouse staff on Sundays and public holidays". Nogmaals baie dankie aan u en ons hoop ons sien u weer in die toekoms. Ek hoop dit bring duidelikheid aan u. Vriendelike Groete Diaz Beach Guesthouse

Shaanta L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

'n Huis weg van die huis af. Baie lekker gebly. Baie dankie vir die goeie diens. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Lekker stil omgewing. Plek is netjies, veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hercu
Diaz Beach House
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Johan. Ons verwelkom die volgende besoek. Vriendelike groete, Diaz Beach Guesthouse Personeel

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Very nice. Would prefer better parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hercu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6507, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2dc70cd31ec105775fe5e9b2c377453f6ef50ed35d1b4d33f373e10617ffb382305c5830deebbd27134ba98f1c0f6006f25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 67 Karveel Crescent Diaz Beach 6507 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.158286111111 22.107877777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang