Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Beach Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Diaz Beach Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacqueline D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, rustige, gegoede woonbuurt. Lekker op die stoep gekuier.

Die kluis was geroes by ontvangs, gesukkel om die sleutel in ontvangs te neem, geen personeel op terrein nie. Daar was nie 'n snybord, broodmes, "whisk", snymessie of gewone tee nie, die skoonmaker het ons meegedeel oor Paasnaweek word ontbyt nie bedien nie. Dis tog hoogseisoen in die "hospitality" bedryf? 'n Klein houertjie langlewemelk of koffieverromer sou ook welkom en handig gewees het. Mens verwag ten minste DStv. Daar was net Open View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Besigheidsreis

Absoluut waarde vir geld.

Marlin het my baie welkom laat voel die oomblik toe ek daar instap. Sal gastehuis hoog aanbeveel en sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en ruim kamer.

Enigste probleem is daar was bestuurder op perseel nie so ons was nie ingeboek of uitgeboek. Was ook nie skoonmakers oor Kersnaweek nie. Indien daar bestuurder op perseel was kon hulle ons ingelig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Goeie dag Mnr. Grove
Baie dankie vir die epos en die oorsig ontvang van u verblyf met ons. Graag wil ek 'n regstelling maak en u daarop wys dat u telefonies gekontak was die dag van u bespreking om te bevestig u tyd van aankoms. U het genoem dat u na 18:00 so arriveer - u is ingelig die ontvangs sal alreeds gesluit wees. U is ingelig van die "safety box" by ontvangs vir die afhaal van die sleutel en die kode is per whatsapp vir u gestuur met u toestemming, so ook is daar 'n nota vir u gelaat met die sleutel wat stap vir stap alles aan u verduidelik het.
Rakende die skoonmaakdiens, elke kamer is toegerus met die nodige inligting wat bevat, ons "terms and conditions and policies, house rules, emergency numbers" duidelik sigbaar op die tafelblad vir die gaste om te lees - daar word duidelik aangedui en ek haal aan in rooi gedruk "No tyding of rooms by guesthouse staff on Sundays and public holidays".
Nogmaals baie dankie aan u en ons hoop ons sien u weer in die toekoms. Ek hoop dit bring duidelikheid aan u.
Vriendelike Groete
Diaz Beach Guesthouse

Diaz Beach Guest House
Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Skoon, netjies, gemaklik.

Goeie inligting oor moontlike aktiwiteite in die omgewing is verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service. Clean, neat and modern accommodation.

A short walk from the beach, which was an unexpected bonus. We also enjoyed a delicious breakfast for a small extra cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaanta L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaanta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis af.

Baie lekker gebly. Baie dankie vir die goeie diens. Ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil omgewing.

Plek is netjies, veilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Johan. Ons verwelkom die volgende besoek.

Vriendelike groete,
Diaz Beach Guesthouse Personeel

Diaz Beach Guest House
Daleen B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lekker naby aan die strand geleë. Eienaars en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Omgewing was stil. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Would prefer better parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anesca G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anesca G
Saam met vriende

Heerlike verblyf.

Baie lekker gebly, baie netjies, rustig en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie!

Diaz Beach Guest House
Danie W S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diaz Beach Guest House in Mossel Bay is the place to stay.

Very neat and modern - all that is necessary to let you relax and enjoy Mossel Bay and area. Diaz Beach Guest House is situated at 67 Karveel Crescent, The Bay, Mossel Bay. The building lends itself to comfort with a modern feel. The rooms are comfortable and are well planned. The kitchen has everything necessary for a short or longer stay. Breakfast was value for money and the general service was of outstanding quality. I highly recommend Diaz Beach Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plesier van begin tot einde.

Ons is uiters tevrede met die verblyf. Baie goeie waarde vir geld. Bertie het uit sy pad gegaan on ons raad te gee met ons 'road trip'. Daarsonder sou ons gewis van die mooiste plekke in die omgewing misgery het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe T
Saam met vriende

Regte Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Die vriendelikheid van die gasvrou sal ons altyd bybly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Industrial Locomotive Services K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Industrial Locomotive Services K
Besigheidsreis

Uitstekend, fantasties.

Baie netjies, veilig. Vriendelik ontvang. Huis weg van jou huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe kommentaar.

Diaz Beach Guest House
Johan V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gerieflik, gemaklik en naby alles.

Die gastehuis is in 'n veilige gebied geleë, gerieflik naby die winkels en strande en op 'n gemaklike en plat gebied wat dit maklik maak vir ouer en jong mense. Baie vriendelike staflede en skoon area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe kommentaar - dit word waardeer - lekker bly - vriendelike groete.

Diaz Beach Guest House
Elise F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise F
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike rustige wegbreek, net te kort, maar ons sal beslis terug wees.

Vriendelike, hulpvaardige gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike eenhede in 'n goeie area.

Beveel eenheid aan. Goed toegerus met gasvrye diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe bydrae - dit word waardeer!

Diaz Beach Guest House
Mandisa M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa M
Enkelreisiger

We really enjoyed our stay there and it was so nice and quiet.

Had a good rest, as a result we are planning to book again sometime in December.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Thanks for kind words - regards!

Diaz Beach Guest House
Ernest W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en vriendelik.

Die ontvangs was uitstekend. Die geduld van die gastehuis se personeel het my verbaas. Die verblyf was baie rustig. Kamers en die hele perseel was baie mooi skoon. Het alreeds my kollegas en vriende vertel van die plek en die bekostigbaarheid. Diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie vir vriendelike woorde - waardeer!

Diaz Beach Guest House
Des C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike skoon verblyf met alles wat jy nodig het om jou verblyf te geniet.

Ons was baie vriendelik en professioneel ontvang, die kamer is baie gerieflik en skoon en beslis baie goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer - dit word waardeer!

Diaz Beach Guest House
Martie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, stil, veilig en skoon, maar ...

Die gastehuis is baie netjies en skoon en stil en veilig. Dis loopafstand vanaf die waterpretpark en strand, en is regtig baie goed geleë. Die eienaars is baie vriendelik, maar die reëls is streng, geen geraas of harde TV nie. Maar die Sondag is ons kamer nie skoongemaak nie, en die stort was BAIE klein. Die drukpomp-waterstelsel maak dat jy of verbrand of net koue water in jou stort het, dis BAIE onveilig! Parkering is baie beperk en knap, REGTIG KNAP, slegs geskik vir 5 voertuie. En wasgoed word opgehang tussen die voertuie, as jy nie daarvan hou dat ander jou voertuig krap of teen hom skuur nie, is dit 'n "no-no"! Dis ook nie lekker om met vakansie op enkelbeddens te slaap nie, ek is nie kwaad vir my vrou nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Liewe Gas - baie dankie vir u terugvoer dit word waardeer. Wat Sondae aanbetref, het ons geen kamerdiens nie en dit word ook so aangedui. Ons storte is standaardgrootte. Ons is regtig jammer oor die ongerief met die temperatuur van die water in die storte - dit behoort nie so te wees nie en ons gee aandag daaraan. Ons het wel slegs 5 sekuriteit parkeerplekke wat gratis beskikbaar is - en op die gastehuis se oprit is daar nog 2 parkeerplekke van die straat af. Ongelukkig is ons nie bewus daarvan dat die wasgoed tussen die motors gehang het nie want ons het slegs wasgoedlyne aan die verste kant van die parkeerarea. Ons is ook glad nie bewus van enige klagtes dat motors ooit geskraap was nie. Verder het u 'n keuse of u 'n "twin bed room" of 'n dubbelbed kamer wil bespreek. Vriendelike groete Diaz Beach Guest House

Diaz Beach Guest House
Wilna L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L

Voel soos 'n lekker kuier by vriende wat ek lankal ken.

Wonderlike gasvryheid. Vreeslik netjies, smaakvol en perfek afgewerk. Nie op die see nie, maar baie naby. Dit is voortaan my nuwe adres wanneer ek in die Mosselbaai-omgewing kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie Wilna - waardeer die mooi woorde - groete Martie en Paul du Toit

Diaz Beach Guest House
Roche P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, ruim.

Netjies, vriendelik en baie ruim. Kort net nog een parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Hi - thank you for report - regards Martie

Diaz Beach Guest House
Eduard T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gelegen, nabij het mooi strand van Mossel Bay.

Apartement is simpel maar netjes, en een warme ontvangst van Bert is prachtig. Hij serveert ook een lekker ontbijt voor maar R65. Baai dankie Bertie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diaz Beach Guest House se terugvoer

Thank you very much - hope to see you again some time - regards!

Diaz Beach Guest House
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveelsingel 67, Diazstrand, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA612216f1bd4cd587c7fb1e8a6f282d73ea7f3cfc6312047ee4bdee90e65ee78c2286d4aaf1697032613fb6d62e1e64375510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 67 Karveel Crescent Diaz Beach 6507 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.158286111111 22.107877777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem