6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vakansie-akkommodasie vir 'n gesin.
Die eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed en die ander kamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Daar is 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n gerieflike sitkamer-area met 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi. Besoekers kan lekker kuier langs die braaiplek buite. Verder is daar ook 'n gemeenskaplike swembad. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Spa-bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Calie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Beach Mosselbay het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang