Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Selfsorg in Voorbaai

Diaz Beach Mosselbay

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vakansie-akkommodasie vir 'n gesin.

Die eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed en die ander kamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Daar is 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n gerieflike sitkamer-area met 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi. Besoekers kan lekker kuier langs die braaiplek buite. Verder is daar ook 'n gemeenskaplike swembad. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Zurica A
Gesin met tieners
5.0
Kuier was baie lekker en veilig. Akkommodasie is in 'n baie goeie area. Ons bly by Diaz Strand was baie lekker. Die vakansiehuis was goed toegerus. Hu...
Sien meer
Nov 2025
Pieter V
Besigheidsreis
4.8
Awesome rustyd gehad met lekker ontspanning tuis en by swembad. Dankie. Verblyf was baie aangenaam met vriendelike gesprekke. Lekker uitgerus.
Okt 2025
Tanya P
Gesin met tieners
4.8
Awesome. Pleasant, neat and clean, all you need for a quick getaway!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Chertyne V
Saam met vriende
4.6
Fantasies. Veilig, rustig. Netjies. Bekostigbaar. Dit was baie lekker. Die plek is rustig, netjies en veilig. Ek beveel dit aan vir gaste. Ek sal weer...
Sien meer
Nov 2025
Phillip K
Gesin met tieners
4.4
It was great. The place where we stayed was wonderful. Our stay was really excellent. The location was very good. It was very peaceful....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diaz Beach Mosselbay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5Y2ZjMWQ4LTY0YTEtNGU2MS04YWEyLTI5YTUwMzk0YTZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 63 5 1 5 5 Swarttobie Street Twee-Kuilen, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.153541586313 22.106132358313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang