+73
Hotel in Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 245 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lodewyk C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Baie aangename ervaring gewees. Werklik niks om oor te kla nie en alle verwagtinge oortref. Puik uitsig oor die see, groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kort kuiertjie, maar absoluut heerlik. Nog nooit 'n probleem gehad met Diaz Hotel nie en bly altyd heerlik daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin A D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great and clean. Great room on the 12th floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Baie lekker gebly en die uitsig van die 9de vloer is ongelooflik mooi. Alhoewel ek slegs een aand daar geslaap het, was dit baie lekker behalwe vir een ding. Ons het met motofietse van Gauteng af gery en ek het uitgesien om 'n warm stort te geniet sodra ons arriveer. Ongelukkig het my kamer geen warm water gehad nie a.g.v. 'n skakelaar wat nie aangeskakel was na onderhoud gedoen was nie. Ek moes toe wag tot na aandete toe daar warm water was. Ek glo die kamers word gecheck, maar hierdie was oorgesien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Goed versorgde kamers en mooi uitsig. Goeie verblyf en see-uitsig was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie gerieflike verblyf. Vir 'n oornag stop was dit baie gerieflik. Die kamers is netjies. Restaurant was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane I
1 nag
5.0
Jul 2025

Exceptional. My experience at the Diaz Hotel and Resort was exceptional. I would return to this hotel when I visit Mossel Bay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dit was puik. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sien kommentaar hierbo. Uitstekend. WiFi egter totaal onvoldoende op 9de vloer. Kon geensins stream - teleurstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad E
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Good. Excellent location. Clean. Friendly. Very good. Excellent location. Room - clean. Pool - clean. Staff - friendly. Not sure if Bahia Bleu - Hotel Restaurant forms part of the hotel, but we did not have a pleasant experience at the location. Sat unassisted for 15 minutes, although a waiter informed us that she would be sending another person to assist. Eventually got up and walked out without being assisted. A total of 5 tables had patrons - not busy at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 245

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 195
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 325 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84a0ed7020e5c431107b1c4d55eba57b1475aeb81fb3f543a96eb8e7005bf852f6a0839194ed795581959ee60ab414dde55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag, vir 2 mense 245 5 1 5 1 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.1585 22.109583333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang