+73
Hotel in Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Cari-Lee M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie lekker vakansie gehou. Dit was regtig fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewyk C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Baie aangename ervaring gewees. Werklik niks om oor te kla nie en alle verwagtinge oortref. Puik uitsig oor die see, groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kort kuiertjie, maar absoluut heerlik. Nog nooit 'n probleem gehad met Diaz Hotel nie en bly altyd heerlik daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Baie lekker gebly en die uitsig van die 9de vloer is ongelooflik mooi. Alhoewel ek slegs een aand daar geslaap het, was dit baie lekker behalwe vir een ding. Ons het met motofietse van Gauteng af gery en ek het uitgesien om 'n warm stort te geniet sodra ons arriveer. Ongelukkig het my kamer geen warm water gehad nie a.g.v. 'n skakelaar wat nie aangeskakel was na onderhoud gedoen was nie. Ek moes toe wag tot na aandete toe daar warm water was. Ek glo die kamers word gecheck, maar hierdie was oorgesien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Gerieflik, skoon en netjies. Netjies en skoon. Ons het slegs twee badhandoeke gekry in die kamer en moes vra vir 'n gesig- / handehandoek asook 'n matjie om op die teels te plaas as jy uit die stort uit klim. Die stort lek egter onder deur, wat die vloer een groot plas water maak. Die besoek vir middagete by die 'Beach bar' was gladnie 'n aangename ondervinding nie. Wag baie lank vir diens en kos en daar was slegs EEN persoon (Moses) wat gehelp het met heelwat besoekers. Ek moet oem dat hy het so goed as moontlik probeer om na almal om te sien voordat hy hulp ontvang het. Ek het eintlik jammer gevoel vir hom op 'n stadium met ander mense wat ook gekla het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annelien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Goed versorgde kamers en mooi uitsig. Goeie verblyf en see-uitsig was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Benjamin A D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great and clean. Great room on the 12th floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie gerieflike verblyf. Vir 'n oornag stop was dit baie gerieflik. Die kamers is netjies. Restaurant was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane I
1 nag
5.0
Jul 2025

Exceptional. My experience at the Diaz Hotel and Resort was exceptional. I would return to this hotel when I visit Mossel Bay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dit was puik. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 195
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 325 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84a0ed7020e5c431107b1c4d55eba57b1475aeb81fb3f543a96eb8e7005bf852f6a0839194ed795581959ee60ab414dde55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag, vir 2 mense 247 5 1 5 1 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.1585 22.109583333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang