Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Bachelor Hut
- Selfsorg
- Eenslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Tweeslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Drieslaapkamer-chalet
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Hou alle meubels, toestelle en toerusting in 'n goeie toestand tydens u verblyf.
'n Kontant- of breekskadedeposito mag met aankoms vereis word.
Geen dag- of oornagbesoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek, partytjies of oormatige geraas nie.
Braai/BBQ word slegs in aangewese areas toegelaat; moenie vure onbewaak laat nie.
Een voertuig per eenheid.
Gaste moet gepaste swemklere dra en hul eie handdoeke vir swembadgebruik saambring.
Rook en vape word slegs in aangewese buite-areas toegelaat.
Volg asseblief alle reëls en instruksies op die perseel.
Eennagbesprekings is slegs beskikbaar gedurende die week en buite seisoen.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dibiki Holiday Resort, Hartenbos-river, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang