+20

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Je F
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, netjies en gemaklik. Ja, baie lekker gebly! Vriendelike, huislike ontvangs. Netjies, gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

It was excellent and comfortable and would do it again in a heartbeat. Leonie and Des were phenomenal hosts and made us feel completely welcome the moment we arrived. I shared a passion for cars with Des and we chatted lekker. Fantastic bed, brilliant braai area and everything was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Was awesome. Vriendelik. Tuis gevoel. Het baie lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig en veilig. Ons het heerlik gebly en sal dit definitief weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelius V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Perfekte vakansieverblyf! Heerlike twee weke spandeer. Vriendelike en behulpsame gashere. Netjies, skoon, privaat, stil en veilig, met alle geriewe en toerusting beskikbaar en 'n lekker braai area. Sentrale ligging kan nie sommer verbeter word nie. Die Ark is hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisabeth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekke. Baie lekker gebly teen 'n baie bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Soos bo. Baie netjies. Alles wat nodig is. Gerieflik en was ons gelukkig om ons 2 klein hondjies ook saam te bring. Ook baie veilig vir hulle. Gasvrou baie behulpsaam en was ons baie vriendelik ontvang. Tuis gevoel van dag een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustig en veilige blyplek met gashere wat regtig omgee. Rustig, veilig met alles wat nodig is om te ontspan by die see. Die boma was 'n welkome aanwins. Dis naby alles wat lekker is om te doen in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent - We enjoyed our stay. We had an excellent stay. We were received and shown the accommodation by the owner, who was very friendly and welcoming. We greatly appreciated that the accommodation had everything we needed and after a long day of travel enjoyed a deep sleep. The parking is good and behind a secure gate underneath a shaded parking area. The area is good and safe. Thank you! We hope to drop by again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Pienaar Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2fda59cacd21666d5fcc4400f3979f81a9e42ac81138f5c8e1fa3f6b461b6e6c5ff89d4bbc5096862607110dfd6f46c287c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 1 Pienaar Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050326707308 22.263568962758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang