2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mossiesddrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Damhuis is geleë op 'n wynplaas, Mossiesdrift, net 5 km buite Rawsonville. Dit was oorspronklik 'n ou sementdam, wat later in 'n braaikamer omskep is. As gevolg van 'n tekort aan akkommodasie in die omgewing, is dit in Augustus 2016 in 'n selfsorg-eenheid omskep.
Daar is 1 koningingrootte-bed in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe sluit in 'n kombuisie, binnebraai, buitebraai, pooltafel en kroegtoonbank met gemaklike kroegstoele.
Die swembad is deel van die hoofhuis, maar gaste het wel toegang tot die swembad. Alhoewel hierdie eenheid langs die hoofhuis is, respekteer ons die privaatheid van ons gaste.
Die Damhuis is 16 km vanaf Worcester en 12 km vanaf Goudini Spa. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Karoo Nasionale Botaniese Tuine, die Golden Valley Casino, Tweede Tol, Mountain Mill Mall, die Brandvlei Natuurreservaat en verskeie wynkelders en die Goudini Spa. Gaste kan verwag om te swem, stap, wynproe, bergfietsry en die 4x4-roetes in die omgewing te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Mossiesddrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Damhuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mossiesddrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang