Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Oudtshoorn

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was alles wat ek wou hê en nog meer. Ons het die Swartbergpas gery en 'n heerlike middagete by Patat Restaurant geniet. Die Fonteine country guesthouse lyk soos 'n klein Utopia by aankoms met die blomruike, tuin, bome en voëls wat jou begroet. Ons kamer met eie klein balkon en uitsig op die tuin was pragtig en gerieflik. Die bad en stort was welkom in die groot badkamer. Ansu is 'n baie goeie gasvrou en heeltyd beskikbaar. Die sementdam met vars water is skoon en netjies en 'n heerlike lafenis! Ek sal vir seker graag weer hier wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altesia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie goed, netjies en waarde vir geld. Wonderlike uitsig, pragtige tuin. Mens kan sommer net lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mavis E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome. It was out of this world. Stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect. Friendly, lovely location, great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Calm and relaxing. This was truly an amazing stay. Beautiful gardens and a fantastic view of the mountains. The tent was clean and neat. The whole place gave a lovely farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik gekuier. Hoogs aan te beveel. Heerlike geglamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Glamping top notch. Comfortable glamping with attention to detail. The winter electric blanket was an extra bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful. We had a very peaceful and restful stay. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastic and very beautiful. Our stay was wonderful. We stayed in the Flambojant glamping site and it was absolutely perfect. Very spacious and well equipped. The setting is beautiful with lovely gardens and fruit trees around you. The hostess was very friendly and gave us plenty of tips on what to do in the area. Awesome stay, we would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

‘n baie lekker ervaring. Ons het baie lekker gebly. Een aand was bietjie koud gewees, ek sou 'n klein verwarmer gelaai het vir so bietjie ekstra hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anzue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 040
10 % AF
R 1 040 R 936
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 040
10 % AF
R 1 040 R 936
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 040
10 % AF
R 1 040 R 936
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1456d8a20f2bed64791d7260857ae1d67704517eff7ec783970c0116b5f4d1401c9daa3e02d89f5361a7bd36e3e93006816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R936 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 Die Fonteine Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.480277777778 22.2425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang