Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Fonteine

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 93 resensies vir Die Fonteine
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer, laat 'n mens tuis voel.

Baie lekker gekuier. Heerlike atmosfeer en vriendelike mense wat trots is op hulle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en sal Die Fonteine definitief aanbeveel.

Pragtige, netjiese gastehuis wat baie goed toegerus is. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Leonie. Sien uit na jou volgende kuier.

Die Fonteine
Izelle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik, sal Die Fonteine beslis aanbeveel. Vriendelike mense, pragtige omgewing. Kamer was gerieflik met baie detail. Heelwat om te doen in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Izelle, en hoop julle kom kuier weer.

Die Fonteine
Francois N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met vriende

Die Fonteine het al die bokse getik.

Dit was 'n positiewe (en raar) ervaring om soveel meer te kry as wat 'n mens verwag het! Vriendelike gasvryheid met 'n passie vir hulle streek, dorp en gaste. Sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Francois. Was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Die Fonteine
Janine D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met vriende

Asemrowende uitsigte, baie netjiese kamers!

Asemrowende stil omgewing. Die ligging is perfek en om nie eens te praat van die uitsig en ruim kamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Janine vir jou positiewe terugvoer.

Die Fonteine
Lizbé N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbé N

Wonderlike oase!

Vriendelike ontvangs en dadelik tuis gevoel! Baie veilig en rustig. Kamer pragtig en skoon en heerlike beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Lizbe en vir jul vriendelikheid.

Die Fonteine
Jaco W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met vriende

Meet as wat jy verwar en nodig mag hê. Het baie lekker gebly.

Ansu is vriendelik en daar is regtig aan alles gedink in die kamers. Sy het puik aanbevelings gemaak vir ons uitstappies en etes. Het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Jaco vir die positiewe terugvoer.

Die Fonteine
Lerine L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek!

Ons sal vir seker teruggaan na Die Fonteine. Baie vriendelike gasvrou, skoon en netjiese geriewe en 'n mooi omgewing. Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Lerine, en ek kan nie wag om julle weer te akkommodeer nie.

Die Fonteine
Matilda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Vreeslike mooi plek!

Baie netjies en skoon. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthon M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie lekker gebly by Ansu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Julie

Die Fonteine
Katrien B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien B
Gesin met tieners

Beautiful place to stay.

After some days at the coast, we drove back in to stay a night at Die Fonteine. It was too short. Very friendly and beautiful place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Thank you, Katrien. Looking forward to your longer stay.

Die Fonteine
Kobi B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustige omgewing.

Gemaklike verblyf met als wat jy kan benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Kobi

Die Fonteine
Hannelie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Besigheidsreis

Verfrissend-lekker.

Dit was heerlik om 'n paar minute uit die dorp te ry en tussen die berge te bly. Die werf is 'n lushof en mens voel al die liefde en sien die harde werk wat hier ingaan. Die kamers is goed toegerus. As vrou-alleen reisiger kan ek dit beslis aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Hannelie. Word opreg waardeer

Die Fonteine
Olet J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olet J
Gesin met klein kinders

Rustigheid en gemak!

Pragtige gastehuis, sentraal tot alle aktiwiteite wat die area bied. Skoon fasiliteite en baie vriendelike diens. Die gastehuis bied ook 'n lieflike tuin, swemdam en dierelewe. 'n Moet vir elke reisiger wat die area verken.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Hi Olet baie dankie dat julle hier oornag het en vir al jou positiewe terugvoer.

Die Fonteine
Magda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Enkelreisiger

Excellent!

Owner/Manager took the time to inform me of what to do in the area. She was very friendly and helpful. The "farm" was peaceful and the sounds of so many birds was a pleasant way to wake up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

I love it when guests enjoy the sounds of nature. Thank you Magda

Die Fonteine
Priscilla H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla H
Gesin met tieners

Comfortable and clean with beautiful surroundings.

Hosts was present with a friendly welcome. Made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

It is wonderful if the guests feel at home. Hope to see you again.

Die Fonteine
Milco H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging, die vriendelikheid, netheid en alles wat daar by gepaard gaan het alles bygedra om 'n heerlike tyd te hê in een van die mooiste plekke in ons land. Sal weer kom kuier.

Absolute fantastiese plek en geselligheid. Die kos en verblyf puik en heerlike en opregte mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Met so 'n wonderlike terugvoer kan ek net opreg dankie se.

Die Fonteine
Shireen P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen P
Gesin met klein kinders

We had a fabulous! Stay at the Die Fonteine.

As a family, we enjoyed our stay at Die Fonteine, beautiful views, a stunning garden, and such calmness and the owners were very friendly. Chalets is very clean. And we liked the Farm stay with all the animals and birds. Only thing that was missing is a farm house breakfast but I will visit again. What a beautiful place. Thank you Die Fonteine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Thank you so much Shireen and looking forward to your next visit.

Die Fonteine
Shireen P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen P
Gesin met klein kinders

As a family we enjoyed our stay at the Die Fonteine.

We enjoyed the peaceful stay, lovely views and children loved the animals. Friendly welcome from Anzue and her family. Rooms was cleaned and we had everything that was needed. Thank you for an awesome weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en veilige plaas-omgewing.

Ons is vriendelik ontvang en van al die inligting in die omgewing meegedeel. Die akkommodasie was netjies en ruim met 'n lekker groot badkamer. Veilige parkering en baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Johan vir jou wonderlike terugvoer.

Die Fonteine
Lidwinia N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidwinia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangename verblyf. So much attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Lidwinia. Dit word opreg waardeer.

Die Fonteine
Uys B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou 'n belewenis om by so plek te kon oornag.

Dit was nou lekker hoor. Die kleinste detail word aandag aan gegee. Vriendellike diens was uitstaande. Kom volgende keer langer bly by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Uys en sien uit na daardie volgende kuier.

Die Fonteine
Mc D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Rustige atmosfeer.

Skoon kamers en die ligging is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Hi MC, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word opreg waardeer.

Die Fonteine
Wimpie En Reneé L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie En Reneé L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Rustige plaasatmosfeer. Vriendelike personeel. Anzu laat jou dadelik tuis voel.

Ons het heerlik ontspan. Na 'n warm dag en rondrits in die omgewing, het ons afgekoel in die plaasdam swembad. Verfrissend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die TV en ketel se kragprop het nie gewerk nie. Kon die ketel skuif, maar TV was heeltemal buitewerking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrietta N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henrietta N
Besigheidsreis

Lovely hostess, clean and safe.

We could not use the bath as the plug has been removed - it is obviously only decorative! Unit was booked because of the bath.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, met 'n heerlike bed en lekker stort en vriendelike gasvrou.

Die tuin lyk soos 'n park, en ons het heerlik rondgestap en oral gesit op bankies gekyk na skapies en hoendertjies. My man het heerlik afgekoel in die blouste swemdam. Die gastehuis is werklik 'n lus vir die oog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Hi Wilma, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.

Die Fonteine
Jana M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M
Saam met vriende

Rustigheid en kos vir die siel.

Baie oulik, skoon, mooi. Lekker plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Hi Jana, jou positiewe terugvoer word opreg waardeer.

Die Fonteine
Annemarié G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarié G

Absolute wonderlike plek.

Als en nog meer ontvang. Hierdie is huis, weg van jou huis. Wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Annemarie.

Die Fonteine
Heidi Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi Z
Saam met vriende

Plaas rustigheid op sy beste!

Ons was baie tevrede met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Heidi.

Die Fonteine
Lefeber S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lefeber S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Heerlike plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Lefeber.

Die Fonteine
Marlene V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Netjies, gerieflik, rustige ongewing, pragtige tuine! Die eienaars het aan alles en nog meer gedink. Daar is soveel detail bederf. Ons sal beslis terugkom en dit met oorgawe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Marlene. Waardeer jou positiewe terugvoer.

Die Fonteine
Bruno V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno V
Gesin met tieners

Very nice and quiet place.

Thanks. Very too short time. We'll be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Thank you Bruno, looking forward to accommodate you again.

Die Fonteine
Phillip F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid per definisie.

Definitief in my top 10 van oornagplekke in Suid-Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike area en so rustig en veilig.

Pragtige area met lieflike tuin, rustig en veilig. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Thank you Sonja. Looking forward to accommodate you again.

Die Fonteine
Reyneke C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyneke C
Saam met vriende

Fantasties.

Asemrowende omgewing. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Dankie Reyneke

Die Fonteine
Shani W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani W

Dit was regtig 'n aangename tyd.

Die mense is uiters aangenaam en vriendelik! Die kamer was skoon en die aandag aan detail was ongelooflik! Sal beslis weer daar bly as ek daai kant toe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies. Sal aanbeveel.

Net een nag oorgeslaap en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die Fonteine, is baie gasvry, netjies en vriendelik. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Baie mooi en netjies, en rustige tuin ook. Was regtig 'n lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf baie geniet en kan Die Fonteine hoogs aanbeveel.

Ons kamer was lekker ruim, skoon en netjies. Het heerlik geslaap. Sal vir seker weer kom oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miems V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, gasvrou was so vriendelik en behulpsaam!

Ons het ons verblyf baie geniet! Sal beslis weer van hulle in die toekoms gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rienie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik skoon en vriendelike diens.

Baie mooi en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Die familie eenheid is absoluut briljant - baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooiste tuine. Netjies.

Dit 'n fantastiese plek om te bly. Dit sal net lekker wees as ontbyt ingesluit word al kos die verblyf dan duurder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing. Vriendelike diens.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en die beddens was baie gemaklik. Omgewing is pragtig en die plaasatmosfeer dra by tot die rustigheid. Die eetplekke wat aanbeveel is het ons verwagtinge oorskry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Baie dankie Suzette. Hoop julle het die res van jul wegbreek geniet.

Die Fonteine
Jana J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana J
Saam met vriende

It was a very beautiful farm.

The stay was lovely and we really enjoyed our quick stay. Things to note if you choose to stay here (4 sleeper): 1. There are a lot of insects (wasp nests, many more) we used room spray and still most of us got huge spider bites which we needed to treat. 2.) The cutlery/crockery was not completely clean and finding one to three dirty dishes is enough to make you feel uncomfortable. They do service your rooms so I'm sure if we complained it would have been addressed. We just washed everything we used and that was fine. Furthermore, really pretty decor and environment and it was also very private from other guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Fonteine se terugvoer

Hi Jana
Thank you for chosing Die Fonteine. To reply to you feedback it is a farm with lot of animals and insects. You mention that you return from your sea holiday so you could be bitten by bugs at your accommodation at the sea. My cleaners report after every cleaning of unit about insects like ants and spiders. If there would have been spiders like you mention they would defnitly tell me. It were holiday and lot of guests slept before and after you in that same unit and no guest complain of insects or especially spiders. You checked in at 14h00 I am the owner and you see me walking on the property and you did not mention anything even when I checked you out the next morning you did not mention the dirty dishes and the spiders. Cleanliness is very import to us. Hope to see you again and please remember to report any problems to the reception so that they can be aware of it.

Die Fonteine
Jané C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars, rustige omgewing & mooiste kamers.

Ek beveel Die Fonteine aan vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed every minute being there.

The setting and the view, being surrounded by the Swartberg is something spectacular. Also very peaceful. Very clean and very comfortable. Thank you Anzue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn R
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, lieflike verblyf en awesome eienaars wat jou so welkom laat voel. Dit was heerlik.

Dit was besonders aangenaam en ’n lieflike plekkie met die mooiste natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwagte juweel buite Oudtshoorn.

Lieflike ruim kamer en badkamer. French dekor. Pragtige tuine. Lieflike gasvrou. Vat eie flitse vir loadshedding. Heerlike ontbyt teen goeie prys. Wens dit was nader, want sou beslis weer daar draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die moeite werd.

Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippe D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippe D
Besigheidsreis

The place was clean and owner friendly and accommodating.

We had a great stay, the room has airconditioning which helped on the fresh nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D
Gesin met tieners

Heerlik rustig.

Moet net aandag gee aan die internetverbinding en die TV-kanale wat beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ap V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie aangenaam!

Dit is een van die mooiste en aangenaamste plekke waar ons al oorgebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer kon nie langer bly. Baie gasvry en vriendelik.

Sou langer wou bly, maar het 'n troue bygewoon. Sal enige tyd weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en rustig.

Eienaars baie vriendelik en laat jou tuis voel. Alles is mooi en netjies en is die beste plek om af te skakel van die besige dinge van die wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowayne D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quietness and love the landscape.

Loving the wine and mountains surroundings in the valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host.

Very quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Gesin met tieners

Lieflike plekkie om te bly en baie vriendelike ontvangs.

Dit was heerlik en rustig en 'n hartlike verwelkoming. Die tente was smaakvol ingerig met alles wat nodig is. Kan dit sterk aanbeveel en sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane O
Gesin met tieners

Baie vriendelik en netjies.

Kamers is baie gerieflik en skoon, personeel is baie behulpsaam, ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik vriendelike mense en omgewing baie mooi.

Sal Die Fonteine and Glamping aanbeveel. Baie netjies en skoon. Hulle kos is heerlik en die mense baie baie vriendelik. Gaan beslis teruggaan vir nog 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Expectations not exceeded.

Tent new addition and not worth the rate paid. Cancellation policy should be there as guideline in terms of sudden departure. Host not very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met tieners

Very nice place.

Very friendly, helpful owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very hospitable. Accommodation clean and comfortable.

We stayed in their new glamping tent. Everything was very clean and comfortable, and our hosts were very welcoming and hospitable. The location was out of town and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lustine J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lustine J
Besigheidsreis

Onverbeterlike oornag verblyf met 'n spog ontbyt!

'n Baie gemaklike en skoon nagrus met alles wat mens nodig het vir 'n aand of twee. Ons het in die Roses kamer gebly. Dit het 'n klein privaat stoep. Aandag tot die fynere details, soos vars blomme, vrugte in die kamer, asook 'n heerlike nagereg wyn is nie misgekyk nie. Toegerus met klein yskas, TV, lugversorging. Groot badkamer. Let wel dat die bad se prop by tye verwyder word vir waterbesparingsredes en jy seker net kan vra as jy regtig wil bad, daar is 'n groot stort ook. Die ontbyt wat bedien word is ongelooflik lekker! Baie keuses van vars brode, joghurt, pap en 'n warm ontbyt met spek ek en eiers. Die Fonteine is baie naby Buffelsdrift en die trouvenue, De Opstal, en ongeveer 10min se ry buite Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, vriendelike mense.

Ons het baie lekker gebly. Daar was egter na my smaak te veel losstaande objekte wat die kamer en kassies volstaan, sodat daar nie spasie is om eie toiletware, ens. uit te pak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanelle N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanelle N
Gesin met tieners

Alles wat nodig is vir 'n rustige en aangename verblyf.

Ons verblyf by die Fonteine was weer eens heerlik. Ons kamer was goed ingerig, skoon en het 'n pragtige uitsig oor die Schoemanshoek-area gehad. Die keurige ontbyt, pragtige tuine en lieflike sementdam om in af te koel maak van hierdie ons gunsteling blyplek in die Oudtshoornomgewing. Anzue is 'n wonderlike gasvrou wat gaste laat tuis voel en terselfdertyd hul privaatheid respekteer. Ons kom beslis weer hier vertoef, baie dankie Anzue en Hanlie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Besigheidsreis

Uitstekend.

Veilig, skoon en netjies, rustig! Baie lekker ruim kamer net balkon, sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willize G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, goed vir die siel.

Ek sal die plekkie beslis aanbeveel. Die kamers was goed ingerig en ek was verbaas oor die fyner detail. Die elektriese komberse was beslis 'n bonus. Ontbyt was heerlik en die tuin pragtig. Lekker naby die Volstruisplaas, Cango grotte en Karusa wynplaas. Sal vir seker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met tieners

Gerieflike en moderne gastehuis in 'n mooi vallei naby alles.

Dit was heerlik om in so 'n mooi gastehuis in te bespreek. Rustig buitekant die dorp met 'n landelike atmosfeer. Dit het 'n pragtige tuin (ten spyte van winter in die karoo). Kamer 6 (Aloe) is modern en gerieflik, en die ontbyt met sy groot verskeidenheid (en mooi agtergrondmusiek) was die ideale manier om elke dag te begin. Anzue is die ideale gasvrou wat alles so gerieflik moontlik gemaak het en te help waar sy kon. Die gastehuis is ideaal geleë halfpad tussen Oudtshoorn en die Kangogrotte met vele besienswaardighede binne 'n 15 km radius.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en gesellig.

Dit was heerlik on by Die Fonteine tuis te gaan. Die tuine is pragtig en my gunsteling plek is die stoep wat 'n fantastiese uitsig oor die berge gee. Dit is rustig en ontspannend, weg van die gejaag. Anzue is 'n wonderlike gasvrou wat mens laat tuis voel. Sy ken ook die omgewing en kon oulike plekkies aanbeveel om by te gaan eet. Alhoewel Die Fonteine buite Oudtshoorn is, is daar heelparty restaurante naby en dit is ook naby die Kangogrotte wat 'n hoogtepunt was. Die ontbyt was heerlik en baie vullend en die gasvrou het selfs 'n wortelkoek gebak wat ons met teetyd kon geniet. Net een punt van advies: As jy baie graag in 'n sekere kamer wil bly, bevestig net vooraf. Dit was 'n voorreg om daar te kon bly. Het lekker gekuier en jou gebak is voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly en dadelik gewens dat ons nog 'n nag kon oorbly omdat ons so tuis gevoel het en dit so mooi plek was.

Alles by hierdie gastehuis was puik! Dit was die heerlikste plek met pragtige tuine en 'n lekker groot "dam-swembad" waarin ons lekker kon afkoel. Alles was skitterskoon, netjies en gerieflik in die kamer en badkamer. Gerieflike stoepie om op te sit en mens kon bene rek in die tuin. Ons is hartlik ontvang en Anzue is die perfekte gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Ons het meer inligting gekry oor dinge om te sien en te doen en plekke om by te eet. Ons het te vroeg gery om ontbyt te eet en het toe lekker muffins saam gekry vir padkos. Ons kan Die Fonteine beslis aanbeveel en wens ons kon nog langer daar uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neldi G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neldi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar slaap.

Netjies en baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend na liggaam en gees.

Hierdie landelike verblyf is die soomlose oorgang van moeë reisiger na verkwikte mens. Na 'n wandeling deur die pragtige tuine saam met die vriendelike honde en plaasdiere voel mens tuis weg van jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn B
Gesin met tieners

What a charming place.

Very comfortable, well situated, good value for money and a friendly helpful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gelegen, mooie terras en tuin, goede service.

Prachtig zicht op de bergen, mooie wandelingen in de buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien W
Gesin met tieners

Pragtige plek met baie aangename mense.

Ons het heerlik gekuier, Anzue en haar gesin laat mens baie welkom voel. Baie mooi en netjiese plek. Een van die hoogtepunte is die "dam" swembad waar jy kan afkoel. Sal Die Fonteine definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Enkelreisiger

Veilig, rustig, netjies en gesonde plaasatmosfeer. Alles is daar om net te kan ontspan.

Goeie omgewing en sentraal geleë. Veilig om jou fiets te vat en die omgewing te verken. Professionele en vriendelike diens. Sal enige tyd weer by Die Fonteine gaan kuier. Baie dankie, ek het lekker daar gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Fonteine was tranquil, comfortable and wonderfully located for those wanting to explore the area.

We enjoyed our stay in a comfortable room. The surroundings are beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgette V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette V
Gesin met tieners

Uitstekend!

5-ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Gesin met tieners

Bederf-verblyf.

Een nag se verblyf by Die Fonteine was een van bederf en gemak. Anzue weet hoe om 'n mens tuis en spesiaal te laat voel. Sy gee aandag aan die fynste detail, sonder om dit oordadig te laat lyk. Daar was selfs oorstokkies in die badkamer! Met sneeu op die Swartberge het ons heerlik warm geslaap met elektriese komberse en lugversorging. Ontbyt was 'n feesmaal met baie om van te kus en te keur. Definitief weer 'n besoek werd, die keer in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great!

It was a pleasure staying there. Great hospitality and the breakfast was delicious and more than enough. When the dinner part of their accommodation will be ready, it would be awesome! Will definitely re-visit! Very friendly staff and a beautiful place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Gesin met klein kinders

Verfrissend en ontspanne. Pragtige Ligging.

Die Fonteine is in 'n pragtige area geleë. Diens was vriendelik en regtig tops. As ek moet kla sou ek aanbeveel dat Die Fonteine 'n TV in die kamers installeer. Op 'n koue aand met klein kinders kan vermaak moeilik raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harry O

Mooi gastehuis in die natuur.

Mooi guesthouse, prachtig gelegen. Ideaal om vogels te spotten. Vriendelijke gastvrouw, goede kamers en een goed ontbijt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top class!

We were treated like royalty!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye aangename verblyf in 'n mooi omgewing.

Baie vriendelike, gasvrye ontvangs. Akkommodasie is smaakvol en skoon. Ontbyt is bo verwagting goed. 'n Mooi tuin in 'n pragtige en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Gesin met tieners

Very pleasant stay

Upon arrival all was laid out just as requested. The owners are very pleasant people. All nicely maintained, clean. Very nice breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willa D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa D
Gesin met tieners

Smaakvolle, skoon, luukse kamers. Hartlike ontvangs!

Baie gasvry ontvang! Pragtige kamers met al die luukshede wat jy by goeie hotel sou verwag. Ek kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm geslaap!

Ons het pas teruggekeer van 'n vakansie in Oostenryk, en haar ontbyt het my teruggevoer na Oostenryk! Die detail was amazing! Baie oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley C
Gesin met tieners

Very comfortable and will use again

Warm welcome, very comfortable rooms, and beautiful ambiance. Will definitely recommend to friends and family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Gesin met tieners

Friendly, relaxing, super people.

Most friendly people and the most relaxing stay I have had in a long time. Absolutely super!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet B - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Gesin met klein kinders

More than a home from home

Thank you to the Management and staff of Die Fonteine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1456d8a20f2bed64791d7260857ae1d67704517eff7ec783970c0116b5f4d1401c9daa3e02d89f5361a7bd36e3e93006816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Die Fonteine Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.480277777778 22.2425