+86
Gastehuis in Oudtshoorn

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 18 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Fonteine is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Kangovallei naby Oudtshoorn. Ideaal geleë vir reisigers wat die Schoemanshoekvallei, Oudtshoorn en die omliggende area verken. Die gastehuis is stapafstand vanaf die Cango Volstruisskouplaas en Karusa Winery.

Verblyf beskik oor 7 luukse eenhede. Die kamers is nie-rook en linne, handdoeke, basiese toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgemaakte beskuit en sjerrie word voorsien. Elke kamer het sy eie privaat ingang, wat die privaatheid verseker wat jy verdien. Kamer 7 het 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is ook 2 glamping-tente op die perseel.

Die Kangogrotte, Wilgewandel Vakansieplaas, Cango Wildlife Ranch, Rus & Vrede Waterval is binne 'n radius van 15 km vanaf Die Fonteine. Die gasheer kan help om uitstappies na die nabygeleë Karusa Winery te reël, waar gaste wynproe met 'n kaasbord kan geniet. Dit is ook moontlik om 'n piekniekmandjie te bestel vir 'n uitstappie na die Rust- en Vrede-waterval.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Altesia M
Gesin met tieners
5.0
Baie goed, netjies en waarde vir geld. Wonderlike uitsig, pragtige tuin. Mens kan sommer net lekker ontspan.
Nov 2025
Mavis E
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was out of this world. Stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Marc D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Friendly, lovely location, great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Frederich V
Saam met lewensmaat
5.0
Calm and relaxing. This was truly an amazing stay. Beautiful gardens and a fantastic view of the mountains. The tent was clean and neat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ansie J
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier. Hoogs aan te beveel. Heerlike geglamp.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anzue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Fonteine Country Guest House and Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 10% AF!

Vanaf R1 040
R 1 040 R 936
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 040
R 1 040 R 936
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 040
R 1 040 R 936
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1456d8a20f2bed64791d7260857ae1d67704517eff7ec783970c0116b5f4d1401c9daa3e02d89f5361a7bd36e3e93006816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R936 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 Die Fonteine Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.480277777778 22.2425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang