Gastehuis in Kleinsee

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wens ons kon langer bly. Fantastiese plek. Die mense is ongelooflik vriendelik en jy voel so tuis. Sal die plek enige tyd aanbeveel en hulle verdien 'n 12 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant
Sjoe! Wat 'n wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Houthoop groete! Veronica

Corli B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Besonders. Kamers puik, Wind telefoon en kontrei kos. Alles en meer. Houthoop is besonders. 'n Oase op 'n baie, baie lang reguit pad. Ons het die tydjie op Houthoop verskriklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms. Houthoop groete Veronica

Hester D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hemelse rustigheid en pragtige natuurskoon. Heng, dit was absoluut hemels - knus en snoesig, en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die seekos aandete by die Visbeen was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Wonderlike ervaring, veral met Rover se besoeke. Ons het gekamp. Ons was eers baie skepties oor die gebrek aan koeltebome, maar ons het bitter lekker gekamp. Dit was so lekker stil. Regtig 'n pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die pragtige natuurskoon, vars lug en rustigheid was wonderlik. Ons het al te heerlik gebly en snoesig geslaap met tot 'n elektriese kombers op die bed! Ons het dit so waardeer. Ons het voortreflike seekos geniet by die Visbeen. Al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Veronica is 'n ster! Dankie vir julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag
5.0
Jul 2025

Awesome. Awesome spot, lots of love put into the place and the owners are awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant
Hi Amanda Dankie vir die mooi woorde. Kan nie wag om jou weer by die Houthoop te sien nie. Houthoop Groete!

Jh L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Goeie ligging, lekker kamp gevoel. Vir seker baie lekker gekuier, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Stupendous, excellent. Superb, awsome I know the owners for many years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Waarde vir geld! Baie lekker gebly! Baie vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2025

Very pleasant stay, beautiful place with friendly staff. Will visit there again. We were very grateful for the owner to suggest we could swap our 2 camp sites for open rooms, as the wind and available wind shelters on the camping grounds were limited and challenging. There was a misunderstanding as we were not informed at the time that the room swap would have an additional charge. This was, however, sorted out and all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 84 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bd3e8ce05f700e1a2314ec07da9a5d8cfa3f8552ae0e10974fe3d78f98a017784a2ddce9556c5a36629849c6a74fe40be89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Die Houthoop Steenvlei 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.749745926079 17.154552382838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang