- 84 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n hoop hout wat in 'n semi-sirkel gepak is wat as 'n restaurant dien. Die Houthoop Gasteplaas is ideaal vir spanbou, reünies, troues, jaareindfunksies, en verjaarsdagpartytjies.
Verblyf word in selfsorg en suite-kamers, ongekunstelde hutte en kampeerplekke gebied. Die opelug-restaurant op die perseel bied fantastiese tuisgemaakte maaltye wat seekos en potjiekos insluit. Die restaurant is nie elke dag oop nie. Dit hang af van hoeveel mense bespreek. Gaste moet vooraf bespreek.
Die Houthoop Gasteplaas is 15 km vanaf Kleinzee en naby die Namakwa Nasionale Park en die Richtersveld Nasionale Park. Die plaas is 60 km vanaf Port Nolloth, 85 km vanaf Hondeklipbaai en 115 km vanaf Springbok.
Doendinge in die omgewing sluit 4x4-roetes, voëlkyk, visvang, voetslaan, en fietsrytoere in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Sien kaart- 84 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang