+74
Gastehuis in Die Rand

Die Kalahari-Huis Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Dr Ks Kalambay K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Very good. Very good , really appreciate the area, quite peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanri J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit is fantasties. Dit was heerlik, Pierre het alles vir ons reg gehad. Ons kon swem en onsself geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza-mari M
1 nag
5.0
Des 2025

Lovely. The room was clean and fresh. We will continue to stay here and recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag
4.8
Apr 2026

Dit het voldoen aan ons verwagtinge. Verblyf was netjies en skoon. Het die verblyf geniet. (Net jammer vir die bure se honde wat heel nag geblaf het).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

No self-catering. No braai facilities to braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Pierre
Die Kalahari-Huis Guesthouse
There are two separate braai facilities available on request. The guest should just ask. There is one self-catering room which is Room 4. However, the guest should book it.

Jonathan P
1 nag
5.0
Des 2025

Accommodating host. Perfect. Accommodating host. Very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Rustige nag gehad. Netjiese, skoon en rustige oornagplek. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiane S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Great stay. Short and sweet. Beds were comfy. Very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was uitstekend en ek beveel die gastehuis definitief aan. Ja, ons het lekker gebly. Die eienaar het uit sy pad gegaan om enige navraag dadelik te antwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike netjies et 'n lafenis van 'n tuin. Die tuine was ongelooflik mooi, ons kamers was netjies en gerieflik met alles wat ons kon nodig kry. Die gastehuis is in 'n stil area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Josling Street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c7395e086f57286d55f3f794a689cc9701467e9cf75c1f4cd7f62ff28412d0ecd22447506575682120fa79070ba17e1031f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 2 Josling Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.449026446478 21.256463876907
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang