Die Kalaharihuis
Beskrywing
Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë.
Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne of groepe vriende is. Daar is selfsorggeriewe vir diegene wat graag self wil kosmaak. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.
Die gastehuis het ook 'n swembad en wasgoeddienste. Gaste kan gerus in op die groot stoep ontspan terwyl hulle aan 'n glasie plaaslike wyn teug. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Die Kalaharihuis is in die hartjie van Upington, naby die lughawe en die Medi-Clinic. Dis ook net 'n entjie vanaf die Kalahari Mall, Duineveld Hoërskool en die Oranje-Noord Laerskool.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Die Kalaharihuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |