Pick your preferred language

English

Afrikaans

+74
Gastehuis in Die Rand

Die Kalahari-Huis Guesthouse

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Josling Street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid by Die Kalahari-Huis Guesthouse. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë.

Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne of groepe vriende is. Daar is ook 'n selfsorgopsie vir diegene wat graag self wil kosmaak. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met YouTube en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Die Kalahari-Huis Guesthouse is in die hartjie van Upington, naby die lughawe en die Medi-Clinic. Dis ook net 'n entjie vanaf die Kalahari Mall, Duineveld Hoërskool en die Oranje-Noord Laerskool.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jonathan P
5.0
Accommodating host. Perfect. Accommodating host. Very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Derick G
Besigheidsreis
5.0
Rustige nag gehad. Netjiese, skoon en rustige oornagplek. Sentraal geleë.
Des 2025
Christiane S
Gesin met tieners
5.0
Great stay. Short and sweet. Beds were comfy. Very private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Rina D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uitstekend en ek beveel die gastehuis definitief aan. Ja, ons het lekker gebly. Die eienaar het uit sy pad gegaan om enige navraag dadelik te ...
Sien meer
Nov 2025
Isabel R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike netjies et 'n lafenis van 'n tuin. Die tuine was ongelooflik mooi, ons kamers was netjies en gerieflik met alles wat ons kon nodig kry. Die...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Josling Street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Kalahari-Huis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Josling Street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c7395e086f57286d55f3f794a689cc9701467e9cf75c1f4cd7f62ff28412d0ecd22447506575682120fa79070ba17e1031f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 2 Josling Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.449026446478 21.256463876907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang