+15
Selfsorg in Parow

Die Peperboom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 267 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik gekuier, en baie lekker geslaap. Beddegoed perfek skoon, lekker kussings. Hierdie was ons 2de keer by die Peperboom, en ons het weereens lekker gebly. Plekkie is netjies en mense is vriendelik. Ons sal vir seker weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Sal weer die Pepperboom besoek. Die gasheer was baie behulpsaam gewees en het die ekstra myl gegaan. Die plek is definitief waarde vir geld en ook in 'n baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldoné M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Uitstekende verblyf. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Aldoné Was so lekker om julle te ontmoet! Sien uit om julle tjoppies te braai! Sien julle weer in die toekoms! Mike

Michelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties, veilig, huislik. Baie dankie, dit het gevoel soos huis. Veilig, skoon en netjies. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Michelle "Huislik" is kern belangrik vir ons. Gaste wil rustig verkeer, asof hulle by die huis is! Beste Mike

Marthie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

110% tevrede en gasvryheid puik van eienaar. Sal 100 keer weer daar gaan bly. Dit was baie lekker en nog die beste plek waar ek gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
More Marthie Julle voel al soos familie! So bly julle kuier lekker by ons! Sien weer volgende jaar! Beste wense Mike

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Janine You will have noticed that we have a tandem garage where we often park two double cab vehicles behind one another! Your vehicles are safe with us! Regards Mike

Sacharias V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons kom vir seker weer. Baie lekker, mooi omgewing met 'n staproete in die park wat 'n groot pluspunt was. Die woonstel was gereed en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Sacharius, Ja, ek sien julle kom weer, sommer binnekort! Welkom! Groete Mike

Abrie S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Sien soos bo genoem. Naby Panorama hospitaal met 'n rustige atmosfeer. Gasheer vriendelik en behulpsaam met enige navrae. Sal plek regtig vir enige iemand aanbeveel wat naby hospitaal wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Abrie Gaste vanuit die platteland is baie dankbaar dat ons so naby die Panorama Medikliniek geleë is! Stadsverkeer, sê hulle! Groete Mike

Francois L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Net oornag - namiddag in, vroegoggend uit. Ja, was aangenaam. Fasiliteite is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Francois Dankie! Jy is welkom om weer te kom oorbly! Groete Mike

Sylvena W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Stil, rustige area. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Sylvena Stem saam, stil en rustig is kardinaal by 'n gastehuis! Lekker dag Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 267

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 267 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang