Die Peperboom
Opsomming van Resensie
Marianne J - Nov 2020
Gemiddeld
Sentrale en netjiese eenheid.
Die Peperboom's terugvoer
Dankie Marianne, ons waardeer jou positiewe resensie veral van iemand wat self 'n gastehuis het. Kom gerus weer.
Peperboom groete.
Denzil S - Feb 2020
Gemiddeld
Baie vriendelik en gasvry ontvang deur Mike, eenheid was baie netjies.
Die Peperboom's terugvoer
Julle is so welkom. Ons is bly julle het lekker gebly.
Vriendelike groete, Mike, Die Peperboom
Kobus J - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Die Peperboom's terugvoer
Hi Kobus, jou verblyf was so kort, kom gerus weer. Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Mike
De Peperboom
Kobus V - Jan 2020
Gemiddeld
Die eienaar is baie vriendelik en bedagsaam, hy maak dat jy baie welkom voel.
Die Peperboom's terugvoer
Hi Kobus
Baie dankie vir die vriendelike resensie, dit word opreg waardeer.
Ons sien uit om eendag vir julle terug te verwelkom wanneer julle op vakansie is.
Peperboom-groete
Charmaine N - Okt 2019
Gemiddeld
Veilige huislike netjiese bekostigbare verblyf.
Die Peperboom's terugvoer
Hi Charmaine,
Dankie, ons is bly jy het tuis gevoel. Dit was 'n plesier om jou hier te hê, kom maar weer!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Wanita U - Sep 2019
Gemiddeld
Absoluut die moeite werd.
Die Peperboom's terugvoer
Goeie dag Wanita,
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves! Kom gerus weer!
Vriendelike groete
Mike
Die Peperboom
Sidney J - Sep 2019
Gemiddeld
Everything you need and more.
Die Peperboom's terugvoer
Dear Sidney,
It was a pleasure having you stay with us! Thank you for the review, we'll see you next time!
Kind regards,
Die Peperboom
Sakkie V - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Die Peperboom's terugvoer
Beste Sakkie,
Baie dankie vir die goeie resensie, dit word waardeer!
Geluk met jul huweliksherdenking en geniet die Weskus.
Groete
Die Peperboom-bestuur
Andrew M - Aug 2019
Gemiddeld
For once a value destination.
Die Peperboom's terugvoer
Dear Gents,
You are so welcome to visit again! We look forward to your next holiday in the Cape!
Regards
Die Peperboom
Nelis P - Jul 2019
Gemiddeld
Baie gerieflike akkommodasie naby Panorama Hospitaal.
Die Peperboom's terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf geniet! Kom gerus weer as julle Kaap toe kom!
Vriendelike groete,
Mike
Steve F - Jul 2019
Gemiddeld
Highly recommended!
Michelle L - Jun 2019
Gemiddeld
Amazing stay. Owner was extremely friendly and helpful.
Die Peperboom's terugvoer
Dit was ons plesier. Kom gerus weer!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Anne-marie R - Mei 2019
Gemiddeld
Baie netjies, veilig en Mike is baie hulpvaardig en vriendelik.
Die Peperboom's terugvoer
Dankie vir die goeie resensie! Volgende keer bly julle langer, ons is bly ons kon van hulp wees.
Peperboomgroete
Desiree J - Apr 2019
Gemiddeld
Die Peperboom is a stunning unit and was our second time stay here. We will recommend it and will use it on our next stay in Cape Town
Die Peperboom's terugvoer
Hi Desireé,
Thank you for the review, we hope to see you again soon.
Best regards,
Die Peperboom
Katy H - Mrt 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Die Peperboom's terugvoer
Julle is baie welkom om weer te kom. Baie dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Mike
Die Peperboom
Trevor B - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderlik! 'n Juweel vir verblyf.
Die Peperboom's terugvoer
Dit was so groot plesier om julle te ontmoet en te huisves! Julle is welkom om weer te kom en sê tog vir jul dogter sy is welkom as ons haar met enigiets kan help!
Peperboomgroete
Reinand V - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie aangename verblyf in die Kaap!
Die Peperboom's terugvoer
Goeiedag Reinand,
Baie dankie, ons is so bly jy het jou verblyf geniet! Ons sien jou weer!
Die Peperboom
Alhouette P - Feb 2019
Gemiddeld
Goeie netjiese en billike verblyf stapafstand vanaf die Panorama Hospitaal.
Die Peperboom's terugvoer
Goeiedag Alhouette en familie
Baie dankie vir die goeie resensie, word baie waardeer!
Kom gerus weer
Mike
Die Peperboom
Helena S. M - Feb 2019
Gemiddeld
Pragtige, skoon woonstel wat baie na aan Panorama MediClinic is.
Die Peperboom's terugvoer
Julle is baie welkom, kom gerus weer!
Peperboomgroete,
Mike
Anna H - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker om daar aan te kom en te bly!
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie, julle is ou klieënte en baie welkom. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Oom Mike
Shaun C - Jan 2019
Gemiddeld
Absolutely fabulous.
Die Peperboom's terugvoer
It was a pleasure having you visit Die Peperboom and thank you for your positive review.
Kind regards
Die Peperboom
Agnes C - Nov 2018
Gemiddeld
Huis weg van jou huis! Waarde vir geld en super netjies!
Stefanie S - Nov 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Die Peperboom's terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves, ek is so bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle weer te sien as julle Kaap toe kom.
Vriendelike groete
Mike
Die Peperboom
Bernadette O - Nov 2018
Gemiddeld
Netjies en vriendelike diens.
Die Peperboom's terugvoer
Sulke opbouende woorde maak alles die moeite werd. Baie dankie
Vriendelike groete,
Die Peperboom
Selvin V - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker rustig en privaat.
Die Peperboom's terugvoer
Selvin,
Dankie vir die vriendelike kommentaar. Kom weer.
Die Peperboom
Jessica B - Okt 2018
Gemiddeld
Beslis waarde vir geld met uitstekende ligging tot hospitaal en restaurante.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, ons sien uit om julle weer te sien, Maak gerus weer van ons gebruik!
Vriendelike groete
Mike
James B - Okt 2018
Gemiddeld
The cottage was excellent and the extra welcome items were thoughtful. Will happily recommend to others.
Lees meerDie Peperboom's terugvoer
Thank you, James and family. Your kind words are sincerely appreciated. We'd love to have you back.
Greetings from Die Peperboom
Liz D - Sep 2018
Gemiddeld
Beste selfsorgverblyf naby Panorama.
Die Peperboom's terugvoer
Beste Steyn,
Baie dankie, ons waardeer jul kommentaar. Ons vertrou jou vrou is gou weer op die been!
Groete,
Die Peperboom
Andries H - Sep 2018
Gemiddeld
Aangename verblyf, rustig en stil omgewing.
Die Peperboom's terugvoer
Ons is bly ons het julle ontmoet en is bly julle het jul verblyf geniet!
Kom kuier gerus weer as julle Kaap toe kom.
Vriendelike groete
Mike
Die Peperboom
Petro V - Aug 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Die Peperboom's terugvoer
Ek is so bly julle het jul verblyf geniet, ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Erika S - Jul 2018
Gemiddeld
Die Peperboom is uitstekende verblyf en ons sal dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.
Die Peperboom's terugvoer
So bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle weer te sien.
Mike
Peperboomgroete
Lorraine B - Jul 2018
Gemiddeld
Comfortable, tastefully furnished, well-equipped and conveniently situated.
Die Peperboom's terugvoer
Dear Lorraine,
Many thanks for your kind words, so glad we could help!
All the best,
Mike
Die Peperboom
Francois D - Jul 2018
Gemiddeld
Stunning woonstel. Veilig en rustig.
Die Peperboom's terugvoer
Ons waardeer jou kommentaar oor Die Peperboom en ons sien uit om jou weer te ontvang.
Vriendelike groete
Victor C - Jun 2018
Gemiddeld
Very pleasant stay. Safe, quiet and clean.
Die Peperboom's terugvoer
Thank you for your positive review! Hope to see you again soon.
Kobie K - Jun 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik, skoon en rustig.
Die Peperboom's terugvoer
Dit is goed om van julle te hoor, van verre noord Namibia. Dankie vir die positiewe resensie.
Peperboom-groete
Bianka B - Mei 2018
Gemiddeld
Persoonlike diens, baie skoon en gerieflik. Een groot plesier!
Die Peperboom's terugvoer
Dit was 'n plesier! Baie dankie vir julle samewerking tov die water besparings. Kom gerus weer,
Vriendelike groete
Die Peperboom
Anna H - Mei 2018
Gemiddeld
Perfek vir wanneer iemand in die hospitaal is.
Die Peperboom's terugvoer
Beste Anna,
Ons stel dit ten doel om dit veral vir mense wat na die Panorama Hospitaal toe kom so gerieflik as moontlik te maak. Kom kuier gerus weer as julle Kaap toe kom!
Groete,
Mike - Die Peperboom
Mari S - Mei 2018
Gemiddeld
Veilig en rustig.
Die Peperboom's terugvoer
Ons is bly jou verblyf was aangenaam.
Peperboom-groete.
Wicus B - Mrt 2018
Gemiddeld
Sal Peperboom sonder twyfel aanbeveel.
Die Peperboom's terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf geniet en dat julle ons sal aanbeveel.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Ursula L - Mrt 2018
Gemiddeld
Het 'n baie aangename verblyf gehad.
Die Peperboom's terugvoer
Ons is so bly dat julle jul verblyf geniet het.
Kom gerus weer.
Peperboomgroete
Cindy M - Mrt 2018
Gemiddeld
Toe ek dit op die internet sien het ek geweet Die Peperboom is die plek! Vriendelik, gasvry, netjies en huislik.
Die Peperboom's terugvoer
Julle is baie welkom om weer te kom, ons sien uit daarna.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Madie S - Mrt 2018
Gemiddeld
Het ongelooflik lekker gebly, baie dankie!
Die Peperboom's terugvoer
Goed om van julle te hoor, en baie dankie vir die positiewe resensie. Sien julle dieselde tyd volgende jaar.
Peperboomgroete
Anri V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Die Peperboom's terugvoer
Goeiedag Anri,
Baie dankie, ons hoop om jou spoedig weer te sien!
Die Peperboom
Willem En Hubre B - Mrt 2018
Gemiddeld
Voel soos huis weg van jou huis.
Die Peperboom's terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons wil graag ons gaste tuis laat voel.Ons is bly julle het lekker gebly.
Die Peperboom Groete
Mike
Melize V - Feb 2018
Gemiddeld
Die spreekwoordelike "home away from home".
Die Peperboom's terugvoer
Goeie dag Melize
Baie dankie vir die gunstige resensie, kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Melize V - Feb 2018
Gemiddeld
Absolute waarde vir geld en 'n pragtige gemeubileerde eenheid.
Die Peperboom's terugvoer
Beste Melize,
Ons is so bly julle het jul verblyf geniet, dis ons plesier! Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Die Peperboom
Andre V - Feb 2018
Gemiddeld
Awesome ver.
Rentia V - Jan 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld, vriendelike diens, baie skoon en netjies in a veilige omgewing.
Die Peperboom's terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gebly het en dat dit 'n goeie ervaring was. Ons probeer ons beste.
Mike
Die Peperboom
Beatrix F - Jan 2018
Gemiddeld
Hoogs aan te beveel! Rustige, stil, veilige omgewing en veilige parkering en pragtige plek.
Lees meerDie Peperboom's terugvoer
Beste Beatrix,
Dankie vir die positiewe resensie! Ons is baie bly ons kon van hulp wees en dat julle jul verblyf geniet het!
Ons sien julle eendag weer!
Groete,
Die Peperboom - besuur
Alwyn K - Des 2017
Gemiddeld
Perfek.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie. Julle is baie welkom om weer te kom.
Peperboom-groete
Ammi S - Nov 2017
Gemiddeld
Hoogs aan te beveel!
Die Peperboom's terugvoer
Ons was bly om jou te ontmoet het en is baie bly jy het lekker gekuier!
Ons sien julle weer.
Peperboomgroete
Karlien R - Nov 2017
Gemiddeld
Heerlik gebly!
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek is bly om te hoor dit het vir jou gevoel soos 'n huis.
Peperboom-groete
Marietha L - Okt 2017
Gemiddeld
Was rustig.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien!
Peperboomgroete
Charmain P - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was stunning.
Die Peperboom's terugvoer
Ek is so bly dat julle die verblyf geniet het en ons sien julle verseker in die toekoms.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Susanna & Klaus K - Okt 2017
Gemiddeld
Rustige en veilige verblyf.
Lees meerDie Peperboom's terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves, en ons sal julle met graagte weer wil ontvang!
Groete,
Die Peperboom - bestuur
Wendy Lynne J - Okt 2017
Gemiddeld
Mike was a lovely host and made us feel very welcome.
Die Peperboom's terugvoer
Thank you for the positive review, so glad you enjoyed your stay and we look forward to seeing you in the future!
Die Pepperboom greetings!!
Roland B - Okt 2017
Gemiddeld
Vriendelike, bekostigbare verblyf.
Die Peperboom's terugvoer
So bly die Peperboom is peperpuik.
Vriendelike groete
Tertia H - Sep 2017
Gemiddeld
Wat 'n verrassing!
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie, ons waardeur die positiewe woorde. Ons sien julle in die toekoms!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Madeleine V - Sep 2017
Gemiddeld
Baie netjiese plekkie. Kwaliteit linne wat vir ons baie belangrik is. Sal beslis weer gebruik.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet, kom bly gerus weer by Die Peperboom!
Vriendelike groete.
Leoni C - Sep 2017
Gemiddeld
Skoon, gesellig, veilige buurt en nabij als.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie. Julle is baie welkom om weer te kom.
Peperboomgroete
Lizelle Z - Sep 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Die Peperboom's terugvoer
Goeiedag Lizelle,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en ons sien jou dalk gou weer!
Vriendelike Groete
Die Peperboom
Cedric J - Sep 2017
Gemiddeld
Dit was fantasties om by Die Peperboom tuis te gaan.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde en die positiewe resensie!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Leonore B - Sep 2017
Gemiddeld
Heerlik lekker geslaap.
Die Peperboom's terugvoer
Beste Leonore,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom!
Vriendelike groete,
Die Peperboom - bestuur
Ammari D - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie, ons sien julle by die volgende Grand West konsert!
Vriendelike groete,
Die Peperboom
Sylvia V - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Die Peperboom's terugvoer
Die Peperboom beywer altyd om 'n goeie diens te lewer!! Dankie vir die mooi resensie!
Peperboomgroete
Martina S - Aug 2017
Gemiddeld
Awesome.
Die Peperboom's terugvoer
Ons waardeur jou positiewe opmerkings en sien uit om jou vir 'n derde keer te verwelkom!
Verencia B - Jul 2017
Gemiddeld
Excellent place to stay.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit veral omdat julle betrokke is in die bedryf! Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom as julle weer Kaap toe kom!
Peperboomgroete!
Nita G - Jul 2017
Gemiddeld
Huis weg van die huis.
Die Peperboom's terugvoer
Ons is bly jy het jou verblyf by Die Peperboom geniet. Dit was lekker om jou hier te hê.
Vriendelike groete.
Barbara S - Jul 2017
Gemiddeld
Dit is 'n pragtige plek om te bly.
Nadine K - Jun 2017
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekker en naby aan alles.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie! Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!
Peperboomgroete
Edwin K - Mei 2017
Gemiddeld
Really outstanding, great service, super layout, safety a top plus point, all articles for a great stay provided .
Die Peperboom's terugvoer
Thank you for the positive review after your visit! We look forward to welcoming you again!
Kind regards
Die Peperboom
Christo V - Mei 2017
Gemiddeld
Uitstekend, sou net meer TV-kanale verkies.
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie, ons sien uit om jou weer te verwelkom!
Fred N - Mei 2017
Gemiddeld
Beste waarde vir geld vir 'n veilige, goed geleë, netjies plek vir die familie of besigheidsreisiger.
Die Peperboom's terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe resensie! Ons sien uit daarna om julle weet te verwelkom!
Peperboom groete
Fanus S - Mei 2017
Gemiddeld
Netjies en baie gerieflik.
Die Peperboom's terugvoer
Hi Fanus S,
Ons sien uit om julle weer te ontvang en is baie bly julle het lekker gekuier.
Basil Eric T - Apr 2017
Gemiddeld
Ons privaatheid was heerlik.
Die Peperboom's terugvoer
Beste Basil,
Dit was heerlik om julle te huisves, ons waardeer julle resensie en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete,
Die Peperboom
Lizanné D - Des 2016
Gemiddeld
Baie netjies, goed ingerig, goeie waarde vir ons geld, sal beslis aanbeveel.
Annemarie K - Des 2016
Gemiddeld
Baie lekker en rustig!
Die Peperboom's terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar, ons streef daarna om die verblyf so gunstig as moontlik te maak. Julle is baie welkom om weer te kom!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom