+15
Selfsorg in Parow

Die Peperboom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hester N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Was by Panorama vir opvolg doktersbesoeke. Ligging is perfek en plek uitstekend. Perfek naby Panorama Hospitaal. Baie netjies en goed toegerus. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
1 nag
5.0
Jan 2026

Dankie vir vriendelike ontvangs. Ligging was perfek, verbly netjies en veilig. Beslis! Aan my gasheer baie dankie vir vriendelike ontvangs. Ligging was perfek, verbly mooi en netjies. Sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Stephanie Baie dankie vir jou vriendelikheid! Jy is baie welkom! Kom gerus weer!

Francois B
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie netjies en skoon en veilig. Baie lekker, baie netjies + skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Francois Dankie vir jou "Baie lekker en netjies".... Vier woorde maar kern belangrik! Groete

Michael N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Huis weg van die huis. Dit was baie lekker, rustig en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Michael "Huis weg van die huis!" is vir seker ons hoogste doelwit! Gaan voort!

Deon D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

It was fabulous. We had a wonderful time. The place was clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Deon Waardeer die terugvoering, ons geniet die kuiers van families! Beste wense Mike

Liezel P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Rustig. Dit was my en my kollega se tweede keer en ons is absoluut tevrede met die verblyf. Oom Mike is so dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Liezel Jy is baie welkom, ons glo dat goeie diens kliente aanmoedig om weer te kom! Sien weer! Oom Mike

Virgil V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Die verblyf was lekker gerieflik en fantasties. Plek was baie skoon en netjies. Ja, baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Virgil Nou ken julle die pad, kom maar weer! Beste wense Mike

Denise W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik en netjies. Veilige area. Dit was aangenaam om daar te kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Denise Ons is so bly dat julle lekker gebly het! Voorspoed! Mike

Ernst V
1 nag
5.0
Nov 2025

Aangename en vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Ernst Dankie vir jou resensie. So bly jy het lekker gebly! Mike Die Peperboom

Rimeio M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lovely. Very nice. I will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Naand Rimeio Bly julle het lekker gebly, ja, kom weer! Groete Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 248 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang