+15
Selfsorg in Parow

Die Peperboom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Francois L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Net oornag - namiddag in, vroegoggend uit. Ja, was aangenaam. Fasiliteite is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvena W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Stil, rustige area. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Sylvena Stem saam, stil en rustig is kardinaal by 'n gastehuis! Lekker dag Mike

Anet G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

I'd do it again. Great location. Quiet surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Anet, Dankie vir die terugvoering! Onthou ek het jou waterbottel! Beste wense, Mike

Hester N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Was by Panorama vir opvolg doktersbesoeke. Ligging is perfek en plek uitstekend. Perfek naby Panorama Hospitaal. Baie netjies en goed toegerus. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Hester Die meeste van ons gaste kom na die Panorama Medikliniek of hospitaal toe of vir dokter afsprake! Jy is baie welkom! Mike

Niklaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful at Home stay. Thank you, your accommodation caters for all. It was a great stay and I will be there in the future again. The great thing about the venue is that it's centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Niklaas, Many guests have commented on the centrality of our location! Close to it all! Regards, Mike

Stephanie S
1 nag
5.0
Jan 2026

Dankie vir vriendelike ontvangs. Ligging was perfek, verbly netjies en veilig. Beslis! Aan my gasheer baie dankie vir vriendelike ontvangs. Ligging was perfek, verbly mooi en netjies. Sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Stephanie Baie dankie vir jou vriendelikheid! Jy is baie welkom! Kom gerus weer!

Francois B
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie netjies en skoon en veilig. Baie lekker, baie netjies + skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Francois Dankie vir jou "Baie lekker en netjies".... Vier woorde maar kern belangrik! Groete

Theresa J
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Kan Die Peperboom beslis aanbeveel. Pragtige, gerieflike en bekostigbare verblyf binne loopafstand van Panorama Mediclinic. Mike het uit sy pad gegaan om my verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Theresa Dankie vir jou resensie! Ons waardeer dit dat jy gerieflik was! Beste wense Mike

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
Die Peperboom
Hi Buks Dankie vir jou resensie. Julle het baie warm dae gehad, gelukkig die groot waaier help, né?. Mooi dag! Mike

Lizelle V
1 nag
4.4
Feb 2026

Net wat ek nodig gehad het. Baie goeie kommunikasie van Mike en dit was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
Die Peperboom
Hi Lizelle Dankie vir resensie! Waardeer! Groete Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 255

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 255 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang