+130
Selfsorg in Beaufort-Wes

Steynskraal Gasteplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Leana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beste kuier, sterk aanbeveel. Dit was die lekkerste bly! Ons was bederf met vars gebakte brood, botter en konfyt en 'n groot fles boerebeskuit. Nadja is altyd beskikbaar en reageer vinnig op boodskappe. Die klein kiosk is 'n wenner. Die huis is ruim, nuut en skoon met 'n wonderlike balans van oud en modern. Veral die kombuis is goed toegerus, jy sal niks kort nie. Vars water was ook voorsien en die klein swembadjie was 'n absolute treffer in die warm weer. Air cons in elke kamer, gemaklike beddens en badkamers maak dit werklik 'n oase om te kom geniet. Baie dankie, Nadja, ons sal terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Hoogs aanbeveel. Die perfekte wegbreek en/of oorslaap! 'n Fantastiese gasteplaas. Dit is die 2de keer dat ons by Steynskraal oorbly. Pragtige en baie netjiese huisies met alles wat mens nodig het in 'n prentjie mooi omgewing. Heerlike vars brood met 'n winkeltjie wat die nodigste aanhou met kraakvars slaaie, braaipakkies en meer. Alles word voorsien, ons het niks meer nodig gehad nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties! Ons het soos altyd heerlik gebly by Steynskraal. Die private swembad en aircon was 'n heerlike bederf. Ons het 'n braaipak daar gekoop en dit was so lekker om rustig te kon braai. Jou lyf en siel sal heerlik daar rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linde V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Pragtige gasteplaas in die stille natuur, baie spesiaal. Baie lekker gebly op 'n pragtige gasteplaas buite die dorp. Die huisies was baie netjies en het alles gehad wat mens nodig het. Baie dankie aan Nadja wat uit haar pad gegaan het om 'n ekstra bed vir ons op te maak. Uitstekende diens en vriendelikheid! Sal graag vir langer as een aand hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise H
1 nag
5.0
Des 2025

Alles is mooi! Baie aandag gegee aan detail. Staf is vriendelik en behulpsaam. Heerlik! Wat 'n besonderse stukkie aarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rus vir jou siel! Steynskraal is ons gunsteling oornag akkommodasie! Nadja is ongelooflik. Hulle is vriendelik by aankoms, die eenheid is ongelooflik goed uitgerus met alles wat jy nodig het, om nie eens te praat van die vars plaasbrood op aankoms nie! Hulle sit baie liefde in die plek in, en dis absoluut die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronny F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

5 star accommodation on the most beautiful and peaceful farm. 5 star accommodation on one of the most beautiful and peaceful farm stays to date.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alricia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het heerlik gebly, die plek is verskriklik mooi en netjies. Pragtige plek, die gashere doen soveel moeite vir mense. Sit alles klaar reg vir 'n braai en bak selfs 'n vars brood met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrenette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Kos vir jou siel. Alles was perfek. Vanaf die heerlike sop en brood tot die pragtige sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihanni S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderful! This farm is spectacular! The cottage is beautifully designed and always super clean. The staff is friendly and very helpful. It was our second time here and we absolutely love it. Our kids had so much fun on the farm. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

N1, Steynskraal Farm, 23 km from Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf54fa691805c425e86589febb1b5ce16b4785075deb9db74cec0581a04e4ed9de7f5f8e63ce9405d9d46acb5c8487579af96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 140 5 1 5 N1 Steynskraal Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.486699126615 22.400835474393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang