LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Skooltjie | LekkeSlaap
+43

Die Skooltjie

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Skooltjie is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Dié historiese eko-toeristebestemming is die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo en bied 'n rits Steentydperk-besienswaardighede, rotskuns, dinosourus-fossiele en argitektoniese invloede.

Dié ouwêreldse eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n dagbed vir kinders of vir 2 volwassenes. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n Dover-stoof, yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en basiese kookgerei toegerus. Op die stoep is daar 'n braai-area met 'n lieflike uitsig oor die plaas. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die Karoo Nasionale Park besoek. Daar is verskeie inheemse bok- en voëlspesies en dis 'n veilige hawe vir die hoogs bedreigde swartrenoster en oewerkonyn. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en historiese toere in.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Skooltjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Die Skooltjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Skooltjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf87b902e9dd43b9bb1b1ccd55a6e34ec2a8269f8bcb3145912e1e42782ca3a0148852474e7cefb9531f855b4954f16939b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 N1 Steynskraal Farm 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -32.486609 22.400659
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!