Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steynskraal Gasteplaas

Die Skooltjie
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Die Skooltjie is 'n eenslaapkamer-kothuis wat slaapplek bied aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dagbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n Dover-stoof, yskassie, gasstoof, mikrogolf en kookgeriewe. Die stoep het braaigeriewe en 'n uitsig oor die plaas. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls



Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Roepman
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Roepman is 'n pragtige, luukse tweeslaapkamerkothuis wat slaapplek bied aan 4 volwassenes. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed met duursame linne. Elkeen van die slaapkamers het sy eie badkamer met 'n groot stort. Die oopplan sit- en leefarea het kontemporêre en antieke meubels. Daar is ook 'n kaggel/binnebraai en 'n gietysterstofie vir 'n knus atmosfeer gedurende die koue winteraande. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond en alle nodige kookgerei toegerus. Die voorstoep bied 'n lieflike uitsig oor die Karoo, met 'n braai-area en 'n plonspoel. Vanaf die agterstoep kan jy wag vir die trein om verby te ry.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls



Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Stal
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Stal is 'n tweeslaapkamer-kothuis wat slaapplek bied aan 4 gaste. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed elk. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, en die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n Dover-stoof, yskassie, gasstoof, mikrogolf en kookgeriewe. Die stoep het braaigeriewe en 'n uitsig oor die plaas. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls



Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf54fa691805c425e86589febb1b5ce16b4785075deb9db74cec0581a04e4ed9de7f5f8e63ce9405d9d46acb5c8487579af96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 N1 Steynskraal Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.486699126615 22.400835474393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem