+14
Selfsorg in Sutherland

Die Stal Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Nico T
1 nag
5.0
Apr 2026

Die kuier was baie lekker en dat daar 'n kaggel in die huis was. Ek het baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflike snoesige akkommodasie. Heerlike blyplekkie op die rand van die dorp oppad na Matjiesfontein. Heerlik ingerig en definitief voorbereid vir koue aande. Het 'n groot braaiplek wat ook net gebruik kan word vir lekker vuurmaak. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige, netjiese en baie bekostigbare verblyf. Wat 'n wonderlike plek! Rustige, netjiese en baie bekostigbare verblyf. Vriendelike ontvangs. Ek sal Die Stal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig en gemaklik. Sal dit sterk aanbeveel. Baie lekker plek. Privaat, netjies met lekker atmosfeer. Groot binnehuise vuurmaakplek vir gesellige koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Peaceful and quiet next to the windpomp. Very neat and beautiful scenery. Well located in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Very nice, will come again. It was very pleasant. Clean and tidy. The shower drains very slowly, so the water dams up. The fireplace chimney doesn't extract the smoke, so the whole house was filled with smoke and we had to extinguish our cosy fire.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill N
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Enjoyed. Peaceful and comfy. It was comfortable with everything we needed. Getting the shower temperature right was a challenge but worked out in the end. It was quiet and peaceful. Perhaps another fan?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alexander F
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2026

Lekker toegeruste eenheid. Lekker toegeruste eenheid met 'n baie behulpsame eienaar. Ys bakkies in die yskas sou ons nog gelukkiger gemaak het, maar ons het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelien J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

‘N welkom huisie. Ons het baie lekker gebly in die stal. Heerlik koel. Lekker binne braai. Sal graag dit in die winter ook wou beleef.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

‘n Lekker, snoesige ervaring in die Karoo. Ons het lekker gebly in hierdie klein huisie wat alles het wat jy nodig het. Met slaapplek vir 4 is dit baie goeie waarde vir geld. Dit het die regte plaasgevoel en die binnebraai was 'n bonus in die koel Sutherland.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Republiek Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA240f927d4a93ed8d3ea23b509fc883619eabfdd3399e98a61e835e762352c7ff4c739f1f36f285b5eb61875b5fe7c488c517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 159 5 1 5 5 Republiek Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.40079655433 20.660648345947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang