Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jansie K
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Heerlik, verfrissend in die warm Karoo. Dit was 'n pragtige huis om in te bly. Alles wat jy kon benodig, is in hierdie huis, selfs swemhanddoeke is voorsien. Ons het heerlik gekuier in die huis, en sal enige tyd weer terugkeer daarheen. Daar is ook kaggels in die huis wat ek seker is gaan voorsien vir 'n lekker warm atmosfeer in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Loved the place. Had a great stay, lovely decorated house and very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan P
1 nag
5.0
Mei 2025

Gemaklik, tuis! Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenne O
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Comfortable and well equipped. Die Stoep was a perfect stay for our group of 8. The kitchen is well equipped. The host provided bottled water. WiFi was good. Safe parking for vehicles. Nice, clean towels were provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Sien hierbo. Die stoep: Netjies, gerieflik en meer as volledig toegerus, kleurvol en pragtig aangebied en versorg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ike L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wonderlike naweek! Baie dankie. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Die Stoep
Thank you for choosing Die Stoep for your stay and for taking the time to write a review. I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to host you again sometime.

Leonie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Die Stoep is 'n pragtige ou huis en dit was 'n goeie oornagplek. Die pragtige ou huis is netjies en goed toegerus. Dit is binne stapafstand van goeie restaurante. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sally
Die Stoep
Ons is so bly julle het die huis geniet.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sally
Die Stoep
I apologise for the aircon in one of the bedrooms that wasn't working, though the others are functional. The kitchen TV has Netflix available, and please note we don't advertise the provision of wood. We are sorry that the house did not live up to your expectations.

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker kuierplek. Was vir familiekuier op Calitzdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

17 Pretorius Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36b0f8d59bba67f5dbe6357184c4754c0cae3c0ee0487cab46c2ea858cc4502e159d449a053257cac58359c8e2bbc725161a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 10 mense 26 5 1 5 17 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.53301750484 21.688370259292
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang