Die Windpomp Huis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Hildegard P - Mei 2024
Algehele gradering
Ek het die tydjie daar baie geniet.
Jeremy F - Apr 2024
Algehele gradering
Conveniently located and owner was genial and accommodating.
Madie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige huis, tuin en omgewing.
Anja B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Suselna T - Des 2023
Algehele gradering
Die rustige omgewing was 'n welkome lafenis na 'n besige jaar!
Arnold Z - Des 2023
Algehele gradering
Oulik.
Hanlie L - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Danie V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, lekker.
Stephan M - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker ruim woning met 'n puik ligging om die area te verken.
Die Windpomp Huis se terugvoer
Hi Stephan
Julle is altyd weer welkom.
Anita W - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, gerieflik en veilig.
Vivien D - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom