Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+120
Gastehuis in Durbanville

Dilisca Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Deborah Ann H
1 nag
5.0
Jul 2026

When we are next in Durbanville, we will definitely stay here. Excellent stay - very quiet area and central to everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Thank you very much for your feedback, Deborah. We sincerely appreciate it and look forward to welcoming you back! Sakkie and Colett

Quintin D
1 nag
5.0
Jul 2026

Rusvullend. Dilisca Gastehuis is 'n uitmuntende plek. 'n Plek waar jy kan rus vind in die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Quintin. Ek is onseker hoekom jy 2 uit 5 vir ligging en sekuriteit gegee het? Ons het kameras en monitering en is in 'n veilige buurt geleë. Belangrikste is dat jy lekker gebly het! Dankbaar. Groete, Colett

Gaye H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Very good. I stayed there as it was close to the guide whom I use for my birding trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Thank you for your feedback, Gaye. See you again next time!

Gert V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Stil en rustig. Personeel is baie bekwaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer!

Ludwig H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jul terugvoer, Ludwig. Goed gaan! Sakkie en Colett

Hilda J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Rustig, veilig en privaat. Baie veilige en netjiese plek. Voertuig is veilig, geen bekommernis gehad oor dit en die gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Sal definitief gaan bly en beveel Dilisca Guesthouse vir enige reisiger aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jul terugvoer! Ons waardeer dit geweldig. Goed gaan!

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlike, rustige, veilige, skoon gastehuis! Baie lekker gebly! Sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir julle terugvoer. Alle voorspoed vir die nuwe jaar. Groete.

Hildegard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het heerlik gekuier, baie dankie! Die gasvrou en al die personeel is baie vriendelik. Die kamer is baie skoon en gerieflik. Heerlike ontbyt en 'n baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jul terugvoer, Hildegard. Geseende Kersfees!

Annelou R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Vinnige Kaap kuier. Gerieflike verblyf, skoon verblyf. Baie buite spasie vir kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Pioneer Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY5FfDIDKkMshJr4rTOhF8jcT7TOpPp9n555C9EgNwI1GrsJM8U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 2 Pioneer Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.834694444444 18.670888888889

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang