Opsomming van Resensie
Dillon B - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker verblyf, aangename mense en perfek geleë.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Dillon. Ek is bly dat die gaste almal gelukkig was en dat ons julle almal kon ontmoet.
Groete en sterkte vir die res van 2021!
Colett en Sakkie
Franken S - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Franken!! Goed gaan en geseende kersfees!
Colett en Sakkie
Frederick B - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekend, baie lekker gebly
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Frederick. Ons sien julle weer. Colett en Sakkie.
Elise V - Feb 2020
Gemiddeld
Goeie ligging, veilige parkering by huisvesting, tuin ideaal vir kinders, heerlik geslaap en badkamer skoon en netjies. Lieflike ontspan-sitkamer met eie braaigeriewe.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marion. Ons waardeer dit ter harte en hoop om julle sommer gou weer te sien. Colett en Sakkie.
Veronica P - Des 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en kamers is netjies.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Veronica!! Mag 2020 vir jou 'n wonderlike jaar wees. Colett en Sakkie
Rudi P - Des 2019
Gemiddeld
Vriendelike diens, skoon, netjies, uitstekende verblyf-ondervinding.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Hi Rudi
Baie dankie vir julle terugvoer. Sterkte met die uitpak en nuwe werk! Geseende kersfees! Colett en Sakkie
Hazel J - Nov 2019
Gemiddeld
Baie goeie ligging en vriendelike diens.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugcoer Hazel!! Geseende Kersfees! Colett en Sakkie
Ewan J - Nov 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly, goeie diens en aandetes kan gereël word.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ewan (via Michael). Ons waardeer julle ondersteuning en is bly ons kan die verblyf so gerieflik maak!
Colett en Sakkie
Vannessa W - Okt 2019
Gemiddeld
Bestuur en personeel baie vriendelik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Management and staff very friendly.
Love the atmosphere and it's so peaceful.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Thank you for your wonderful feedback Vanessa!
Kind regards,
Colett and Sakkie
Pieter V - Okt 2019
Gemiddeld
Die gasvryheid met ons aankoms word waardeer.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Pieter. Lekker om dit te hoor.
Groete,
Sakkie en Colett
Shaun K - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekend!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Shaun! Dit is altyd lekker om te weet ons maak 'n positiewe verskil in ons gaste se lewe.
Colett en Sakkie
Alta V - Sep 2019
Gemiddeld
Ruim, netjiese verblyf. Baie gerieflik.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir julle gawe terugvoer Aletta. Ons huisves julle graag weer in die toekoms. Goed gaan, Colett en Sakkie.
Pieter P - Jun 2019
Gemiddeld
Kamer is ruim en skoon.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Hi Pieter
Dankie vir jou terugvoer. Gaste kan ten tye van die bespreking kies of ontbyt ingesluit moet wees of nie. Ons is opreg jammer as daar enige misverstand was hieroor.
Ons hoop om jou weer by ons te verwelkom.
Colett en Sakkie
Chantel V - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Goeiedag Chantel,
Baie dankie vir julle terugvoer! Dit was lekker om julle hier te ontvang, hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Colett
Isabel S - Apr 2019
Gemiddeld
'n Ontspanne atmosfeer wat geskep is en waar rustigheid jou omvou.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Isabel! Dit spoor ons verseker aan om so aan te hou; ons wil graag ons gaste weer en weer ontvang.
Goed gaan,
Colett en Sakkie
Denise R - Mrt 2019
Gemiddeld
Family-orientated establishment. Simply the best. Home away from home.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Thank you for your wonderful review, Denise! This surely encompasses all we wish to be for all of our guests! We are so glad that you experienced our passion for Dilisca Guesthouse so abundantly.
Hope to see you again!
Regards,
Colett and Sakkie
Luzelle B - Mrt 2019
Gemiddeld
Pragtig en netjies en baie vriendelike personeel.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Luzelle. Was lekker om jul te kon huisves.
Groete
Sakkie en Colett
Malcomb D - Feb 2019
Gemiddeld
Friendly, clean and comfortable.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Thank you for your friendly feedback Malcomb! And for not stealing our dogs, Come back to visit soon!
Sakkie and Colett
Nedine G - Feb 2019
Gemiddeld
Baie netjies en prakties vir wat ons nodig gehad het.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Nedine! Ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek!
Groete,
Colett en Sakkie
Veronica P - Jan 2019
Gemiddeld
Ons het besonders welkom gevoel.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Veronica. Ons wens jou 'n baie geseënde 2019 toe. Colett en Sakkie
Fancy M - Okt 2018
Gemiddeld
A very clean guest house with great customer service.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Thank you for your feedback, Fancy! All the best for the last part of 2018.
Colett
Jacobus O - Okt 2018
Gemiddeld
Gesellig en vriendelike atmosfeer.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Sterkte vir die laaste deel van 2018.
Colett en Sakkie
Chantel S - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was baie netjies en het heerlik geslaap.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Chantel!
Goed gaan vir die res van die maand.
Groete,
Colett
Anna L - Jul 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjiese selfsorgeenheid.
Stephen B - Jul 2018
Gemiddeld
All staff were fantastic.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Thank you for your review Stephen! I am glad you enjoyed your stay, even with the rain.
Colett
Surita V - Jun 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en veilig.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Surita! Ons waardeer dit opreg. Goed gaan.
Sakkie en Colett
Ena G - Jun 2018
Gemiddeld
Baie professionele eienaars wat absoluut die ekstra myl stap.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Ena. Ons hoop dit gaan sommer baie goed met julle en dat ons julle weer vorentoe sien. Groete, Colett en Sakkie
Tersia D - Mei 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en beskrywing Tersia. Ons waardeer die kompliment en hoop om julle weer te sien.
Goed gaan. Colett en Sakkie
Magda B - Apr 2018
Gemiddeld
Beste gastehuis ooit.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Magda. Goed gaan en kom weer.
Colett en Sakkie
Wilhelm H - Mrt 2018
Gemiddeld
Was heerlik!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer Wilhelm! Ons is bly julle het die executive suite so geniet!
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Colett en Sakkie
Wilna B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid op sy beste.
Nobie V - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en baie gerieflike kamer gehad.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Beste Nobie,
Dit was lekker om julle hier te huisves. Kom kuier gerus weer as julle Boer toe kom of andersins.
Groete,
Colett
Boon B - Des 2017
Gemiddeld
Puik.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer Boon.
Voorspoedige 2018 vir jou en jou familie!
Colett en Sakkie
Annetjie T - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Goeiedag Heinrich,
Dit was lekker om julle hier te ontvang, Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Colett en Sakkie
Deon D - Des 2017
Gemiddeld
Pragtige plek!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Christine. Mag julle 'n wonderlike kersgety beleef. Sien uit om jou weer in die toekoms te sien. Colett
Leonard S - Nov 2017
Gemiddeld
Wonderlike gastehuis wat uit die pad gaan om jou tuis te last voel!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie baie dankie vir jou mooi verwysing Leonard! Dit was lekker om julle hier te huisves, hoop ons kry weer so 'n eer.
Groete
Colett en Sakkie
Izabel S - Nov 2017
Gemiddeld
Ontvangs was baie vriendelik.
Lees meerCaroline R - Okt 2017
Gemiddeld
Goeie fasiliteite.
Emmerentia N - Okt 2017
Gemiddeld
Veilige, bekostigbare verblyf.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Emmerentia! Hoop ons sien julle gou weer!
Die Dilisca span
Jaco P - Okt 2017
Gemiddeld
Vinnige besoek maar was lekker.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Groot plesier Jaco! Lekker bly!
Die Dilisca span
Gillian F - Okt 2017
Gemiddeld
Gemaklik
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable
I required overnight accommodation on short notice and Dilisca was the perfect choice. Friendly greeting upon arrival by Joyce who was very helpful.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Thank you for your feedback, Gillian! We hope to see you again soon.
Colett
Johan V - Sep 2017
Gemiddeld
Aangename en rustige verblyf wat baie sentraal geleë is.
Lees meerBernie K - Aug 2017
Gemiddeld
Netjies en baie sentraal geleë, goeie waarde vir die tarief.
Ronél S - Jul 2017
Gemiddeld
Pragtig onvergeetlik.
Albertus E - Jun 2017
Gemiddeld
Flink. Effektief. Baie skoon.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die goeie review Awie. Dis lekker om te hoor, sien jou gou weer.
Groete,
Sakkie
Leandra S - Mei 2017
Gemiddeld
Vriendelik en baie cozy.
Estelle P - Mei 2017
Gemiddeld
Gasvry en soos huis gevoel! Baie skoon, nuut en modern.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Estelle, dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Sakkie
Eva L - Mei 2017
Gemiddeld
Baie mooi en skoon. Ons was die eerste gaste in kamer 12.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Riaan. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Sakkie
Hennie P - Mei 2017
Gemiddeld
Dit was uitstekend het dit geniet.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie oom Hennie.
Neil T - Feb 2017
Gemiddeld
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie, Neil.
Nico L - Jan 2017
Gemiddeld
Ons was baie tevrede!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Dankie vir die kompliment, Nico. Hoop om jul weer te sien. Groete
Liezel D - Jan 2017
Gemiddeld
Baie netjies, baie vriendelike personeel, baie sentraal en veilig.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Dankie Liezel. Groot kompliment
Derk H - Jan 2017
Gemiddeld
Gemaklik, maar kamer is aan die klein kant.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable but room on small side.
No extra chair so only bed to sit/ lie on.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Hi Derick. We do ask all our guests to tell us when we can make their stay more comfortable.
Our luxury rooms are bigger than the standard ones, and I think we still offer value for money compared to other quest houses.
Thanks for telling us, we will fix it.
Regards,
Sakkie
Len H - Jan 2017
Gemiddeld
Dis moeilik om Dilisca te beskryf, maar die mense is baie gaaf.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Dankie vir die terugvoer Len.
Ons ligging is baie goed vir mense wat naby die hospitaal en Durbanville/Bellville wil wees.
Dit is ons teikenmark.
Ons is nie n 5-ster plek nie, maar n klein gastehuis wat bekostigbare, waarde vir geld bied.
Ons het n boorgat geboor, so ek neem aan dis hoekom die tuin deurmekaar gelyk het. Ek dink ons het n groot pragtige tuin met verskillende plante vir tuin liefhebbers.
Ons het n baie groot parkering, so ons het nie gedink bordjies is nodig nie. Ons het wel nou bordjies bestel.
Baie dankie vir terugvoer, ons stel dit hoog op prys.
Groete
Sakkie
Ruksana C - Jan 2017
Gemiddeld
Really enjoyed it.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Thank you Ruksana. We bought microwaves for each room after you suggested it. Thank you for the tip.
Regards,
Dilisca team
Yolandi O - Jan 2017
Gemiddeld
Baie goed!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Yolandi.
Gary B - Des 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Dankie vir die kompliment Gary.
Anton B - Des 2016
Gemiddeld
Pragtige omgewing en ligging, eienaars uiters gasvry en behulpsaam!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die resensie Anton.
Groete
Sakkie
Joni H - Des 2016
Gemiddeld
Baie baie lekker!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Johni, dit was lekker om julle by ons te hê.
Groete
Sakkie
Caroline R - Nov 2016
Gemiddeld
Goeie bekostigbare akkommodasie - skoon, nuut en netjies.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie, Renier.
Debra D - Okt 2016
Gemiddeld
Wonderlike, behulpsaame eienaars en personeel.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Wonderful, helpful owners and staff.
Amazing experience and serious value for money.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Thank you, Debra.
Chantel H - Okt 2016
Gemiddeld
Baie gerieflike blyplek en uitstekende diens. Waarde vir geld!
Dilisca Guesthouse's terugvoer
Baie dankie, Chantel.
- Kapasiteit: 27 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pionierstraat 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom