6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dolphin Beach,Marine Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Dolphin Beach E5, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Beach E5 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand wat besoekers die kans bied om die beste kus-ontspanning te ervaar, naby 'n aantal opwindende dinge om te doen.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en hierdie kamer het ook 'n skuifdeur na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale het. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die leefarea lei na 'n lieflike patio-area met buitemeubels, braaigeriewe en uitsigte oor die see en berge. Dolphin Beach is op die strand geleë. Sommige geriewe wat aangebied word, sluit in 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dolphin Beach,Marine Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Dolphin Beach E5, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Beach E5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dolphin Beach,Marine Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Dolphin Beach E5, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang