+31
Selfsorg in Colesberg

Donalds Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 775 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Christo P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Enjoyed the stay, good value for money. Enjoyed the stay, good value for money. Aircon would have been appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Nie lank gebly nie, maar was lekker, dankie. Was regtig netjies en 'n rustige oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurriaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goeie oornag verblyf met veilige parkering. Lekker gastehuis wat ideaal is vir oorslaap, veilige parkering en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Good and clean room. Very good and clean rooms. The communal kitchen with fridge/freezer and utensils is of great help. Please improve the light as well as the coffee cups in the kitchen - almost all the cups in the kitchen are chipped/cracked - very dangerous and unhygienic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Veilige, skoon oornaggeriewe. Ons het net oornag en dit het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie Z
1 nag
3.8
Jan 2026

Customer service good, room and bathroom clean but very small. Our stay was pleasant. The bathrooms were very small but clean. Rooms were also quite small. No fridge in rooms except one room - had to use the communal fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

August P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Oorslaap. Nee. Daar was te veel lawaai by die eetkamerarea. Ek het met my klein hondjies gekom, maar daar was nie regtig enige voorsiening vir troeteldierbehoeftes soos 'n afgekampte area nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Engela S
1 nag
3.6
Jan 2026

Teleurgesteld. Parkering is chaoties en gasvrou is regtig nie een van die vriendelikste nie. Kry ook net een van wat wie ook al drink, ek is nie gewoond daaraan nie. Ry 8 ure van Mosselbaai af, dan kry jy die minimum om te drink. Ag nee wat! Ek is nou ingeboek by 'n ander gastehuis in Colesberg op my eie en het 'n botteltjie koffie, genoeg om met aankoms en vertrek te maak, 2 soorte tee, 3 sakkies gewoon en 3 sakkies rooibos, 6 sakkies verromer en 6 sakkies suiker in my kamer. Het baie agteruitgegaan.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Functional, not fancy. For an overnight stop on a road trip from Gauteng to the Western Cape, it suffices. Nothing fancy, but functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 775

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 732
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 732
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 732
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiM2U3YWNjLTNhZTAtNDE2Ni05NGIzLTViZDEwMjBjNzFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R732 per nag, vir 2 mense 775 5 1 5 5 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.719981553395 25.094394012234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang