Colesberg Akkommodasie by Donalds Guesthouse | LekkeSlaap
+29
+29

Donalds Guesthouse

311 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R460 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons bied baie oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die koppies rondom Colesberg in 'n veilige en rustige woonbuurt binne loopafstand van die middedorp en restaurante in die area.

Verblyf bestaan uit 13 eenhede en het slaapplek vir 38 gaste. 'n Wasgoeddiens, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die kamers word daagliks gediens.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 311 resensies vir Donalds Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Donalds Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiM2U3YWNjLTNhZTAtNDE2Ni05NGIzLTViZDEwMjBjNzFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (vir 2 persone) 311 5 1 4 5 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -30.72 25.094622
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za