Douglas Drift
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Douglas Drift is bied selfsorg- of oornag-verblyf met ongelooflike uitsigte oor die Umzimkulu-rivier en dis ideaal geleë, net 4,5 km buite Underberg. Kom geniet die vars lug en rustigheid saam met vriende of familie.
Ons akkommodasie word aangebied in Ol Thumper Room en 4 kothuise wat apart of saam bespreek kan word vir groepe. Elke kothuis het 'n privaat badkamer. Die Ol Thumper Room het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en 'n oopplan-sitarea en -eetarea.
Wanneer al die kothuise bespreek word by Douglas Drift is daar gemeenskaplike kombuisgeriewe met alle nodige toebehore. Daar is ook braaigeriewe en areas buite waar jy kan ontspan, die uitsigte kan geniet of piekniek kan hou.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry en voetslaan in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Baarshengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Debra-Lee Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 30
Jaar gelys 8
Ligging
- Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Douglas Drift het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom