Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1766 Wade Avenue, Maclear, 5480, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

D's Lodge is in Maclear in die Oos-Kaap geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede, elk met 1 slaapkamer en sy eie privaat badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke, elektriese komberse en 'n verwarmer word voorsien vir gaste se gerief.

Die leefarea het 'n bykomende driekwartbed om 'n derde gas te akkommodeer. Die sitkamer het ook 'n muurgemonteerde platskerm-TV met DStv-kanale.

Die kombuis is toegerus met basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is ook privaat braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik. Die eiendom word omring deur 'n veiligheidsheining en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Elke gas kry sy eie afstandbeheer vir die toegangsbeheerde hek om te kom en gaan soos hulle wil.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sue H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stopover on the way to the Cape. Dee was very helpful. Excellent. Dee welcomed us and made sure we had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Erik O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker bly. Ons was baie vriendelik ontvang. Die dame het vir seker gemaak dat alles in orde is. Dit is die ideale plek om te oornag. Waarde vir geld....
Sien meer
Okt 2025
Lyn V
Saam met lewensmaat
4.6
Comfortable and well-equipped. Good value for money. We appreciated the personal contact with the hostess and the thoughtful touches wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Klaas B
Saam met lewensmaat
4.6
Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker ingerigte oornag vir reisiger.
Jul 2025
Tasha Jardim P
Besigheidsreis
4.0
Would rather pay a bit more and have the amenities work. Hot water did not work.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1766 Wade Avenue, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink D's Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1766 Wade Avenue, Maclear, 5480, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMjUwNGQwLTczODItNGI0Yi1iZTcwLWVmMTEwMjZmYjI2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 1766 Wade Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.075762431643 28.346681892872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang