Duinhuis Yzerfontein
Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dasseneiland-rylaan 126, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R7 900R5 530 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Duinhuis Yzerfontein is 'n mooi selfsorgstrandhuis op 'n duin in Yzerfontein. Dié strandhuis is ideaal vir natuurliefhebbers en is tussen die Weskus se kusfynbos geleë.
Duinhuis bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea.
Daar is 2 slaapkamers op die grondverdieping. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke slaapkamer het 'n badkamer, die eerste het 'n stort en die tweede het slegs 'n bad.
Die derde slaapkamer beslaan 'n groot deel van die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea en 'n oopplan-badkamer met 'n handstort. Die vierde slaapkamer het 2 ekstra enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en dubbelwasbak.
Die kombuis is met 'n kookplaat, yskas, mikrogolf, ketel en 'n binnebraai toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is gemaklike banke in die leefarea, asook 'n kaggel.
Die huis het 'n mooi onderdakstoep met baie vensters wat na die see front en spog met ingeboude braaigeriewe. Die Dasseneiland-vuurtoring kan in die verte gesien word.
Die eiendom het ononderbroke kragtoevoer vir WiFi tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dasseneiland-rylaan 126, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Duinhuis Yzerfontein het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dasseneiland-rylaan 126, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom