+47
Selfsorg in Hartenbos

Dupagi Self-catering Unit

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het heerlik gekuier en kan Dupagi met vrymoedigheid aanbeveel. Ons het so lekker gebly by Dupagi. Pragtige en rustige omgewing. Die eenheid het aan al ons vereistes voldoen. Baie netjies en goed ingerig met absoluut alles wat jy nodig het. Michelle is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Comfortable stay. We had a comfortable stay, and the location was very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die stilte het baie vir ons beteken en die uitsig was asemrowend. Dit is 'n baie mooi plek. Wil net sê dat by aankoms was ons baie goed ontvang en alles was net baie lekker gewees. Ons het ons verblyf op Dupagi self-catering baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armandt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker, vriendelik, gasvry. Het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmilene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Oortreffend lekker. Wat 'n wonderlike ervaring. Die akkommodasie voorsien aan al die benodighede en meer. Ons het baie gemaklik gebly. Die jaar is veilig omhein en afgesluit so my 2-jarige kon heerlik speel op die klimraam. Groot aanwins. Vriendelike gashere, baie, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Lekker rustig in baie skoon en netjiese akkommodasie. Dit was baie aangenaam. Die TV is egter in 'n ongemaklike plek. Sal help as dit op 'n swivel bracket gemonteer word. Gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Ons aankoms was ons verwelkom deur was vir ons oop gesluit, gewys hoe alles werk. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2025

Rustige en netjiese verblyf. Heerlike verblyf vir gesin met 2 kinders. Baie netjies en in 'n rustige buurt. Pragtige uitsig. Lekker speelplek vir die kinders en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ethan N
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Very warm welcoming from Michelle and her husband. My stay was very nice. Everything you needed was there and it's not far from any shops, etc. I would really recommend anyone who wants a holiday home to stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Pleasant, safe and welcomed. Welcomed by extremely friendly hosts. Apartment neat and tidy with all necessary needs. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Bakhout Straat, Hartenbos, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANenSox58ULA9oEC6jY5ZjnEyZToLuW1pY91m6DjOHQSslocijz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 69 5 1 5 17 Bakhout Straat Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.123717884807 22.102632075548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang