Dutchess on Lake
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dutchess on Lake is in die bekoorlike, plattelandse dorpie Clarens. Dit is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf bied aan enkelreisigers, paartjies of gesinne op soek na 'n rustige wegbreek.
Die gastehuis het 4 pragtige kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamers sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gratis WiFi is beskikbaar. Al die kamers het lieflike uitsigte oor die tuin en 'n paar het ook 'n privaat stoep.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en vir dié wat die area wil verken is staptoere, visvang, voetslaan, verskeie restaurante en bergfietsryroetes binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerty Anne-Mart Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Dutchess on Lake het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom