8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 11 Carina Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Easy Going Beach House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 8 gaste in Struisbaai.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea, sitarea en onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en bied toegang tot 'n stoep. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die ander 3 slaapkamers is almal op die eerste verdieping en bied toegang tot 'n toegeboude balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dié twee kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste kan in die sitarea voor die TV met 'n Mi-box met Netflix, Showmax, DStv en YouTube ontspan. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep.
Easy Going Beach House is 1 km van die see af waar gaste kan hengel, kajakvaar, branderplankry, sweefski en walviskyk tussen Julie en Augustus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Carina Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Easy Going Beach House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Carina Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang