- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R48, Knoffelfontein, 20 km from Luckhoff, 9982, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n plaas van 4200 ha in die Suidwes-Vrystaat geleë en bied die beste van die Bo-Karoo. Die lodge spog met skouspelagtige sonsopkomste, 'n eindelose horison en salige stiltes.
Verblyf word in 3 aparte, eko-selfsorgsuites met slaapplek vir 4 gaste en 'n privaat stoep gebied. Elke eko-suite beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n koninggrootte-bed en die ander een 2 enkelbeddens het. Hierdie beddens kan ook op versoek in 'n koningrootte-bed omskep word. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet, asook 'n privaat buitestort met 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n stoep.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, gasstoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Ander geriewe sluit WiFi en 'n swembad met 'n uitsig oor die eindelose vlaktes van die Karoo in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Noula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R48, Knoffelfontein, 20 km from Luckhoff, 9982, Vrystaat
- Gaste dink Eco Karoo Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R48, Knoffelfontein, 20 km from Luckhoff, 9982, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang